)

Hoërskool Noord-Kaap presteer by Kunsfees

NOORD-KAAP KUNSFEES : A++

Vlnr: Bonolo Sebolai, Johané Schon, Gamolemo Makapie, Alethia Rossouw, Zoë Milford, Siyanda Yalwa, Charissa Swanepoel,  Zandile Nziweni, Mercy-Grace Katz-Hulana, Rethabile Sindi en Chanté Januarie.

Hoërskool Noord-Kaap neem jaarliks aan die Noord-Kaap Kunsfees deel en behaal uitstekende simbole.Hierdie jaar was geen uitsondering nie en die leerders het weer uitstekend presteer!

Leerders wat A++ simbole behaal het, is Bonolo Sebolai, Johané Schon, Gamolemo Makapie, AlethiaRossouw, Zoë Milford, Siyanda Yalwa, Charissa Swanepoel,  Zandile Nziweni, Mercy-Grace Katz-Hulana, Rethabile Sindi en Chanté Januarie.

Leerders wat A+ simbole behaal het, is Ntebogelang Thupane, Rochelle Maretela, Alyssa Jacobs, Thabu Mathule, Danté Jansen, Morena Ntsiko, Donrique Joseph, Okgethile Sithole en Tatum du Plessis.

Vanjaar was die bekende Marco Spaumer, Tim du Toit in die sepie Suidooster, die beoordelaar.

Die leerders se afrigter is mej. Zelda Swiegers.

Leerders wat A+ simbole behaal het, is Ntebogelang Thupane, Rochelle Maretela, Alyssa Jacobs, Thabu Mathule, Danté Jansen, Morena Ntsiko, Donrique Joseph, Okgethile Sithole en Tatum du Plessis.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal