Hoërskool Strand lewer massavertoning!
Die WP en Wynland-toutrekgemeenskappe het albei die afgelope Saterdag op Kraaifontein deeglik kennis geneem van Hoërskool Strand se toutrekspanne toe die Arende ‘n rekordgetal toutrekspanne ingeskryf het. Nie minder as…
Hoërskool Strand Atletiekvoorbereidings
V.l.n.r: Ansune Snyman, Ian Mostert, Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis. Hoërskool Strand is fluks besig met voorbereidings vir die jaarlikse interskole – ‘n atletiekkragmeting tussen Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland. Die kapteins…
Edgemead High School 2020 Athletics day
EHS 2020 athletics day was let by their Warriors, Butlers Vikings, Graaff’s Indians, Paton’s Egyptians and Stuttaford Gladiators.
Hoërskool Strand Toutrek
Dertien Arend-toutrekspanne van Hoërskool Strand het die afgelope Saterdag aan die Brandvlei-kompetisie deelgeneem. Hoërskool Strand, die Helderberg-gemeenskap en die ouers kan opreg trots voel op die wyse waarop hierdie pragtige …
Hoërskool Strand Hokkiespelers by hokkietoets tussen SA en Ierland
Ses spelers van die eerste meisiehokkiespan van Hoërskool Strand het Sondag as baljoggies by die Hokkietoets tussen Suid-Afrika en Ierland op Stellenbosch opgetree. Die flukse meisies is Anjanka Olivier, Elrika van…
Hoërskool Jan van Riebeck spog met nuwe musiekskool
James Burchell, mnr Geruan Geldenhuys en Graham Lowneds. Dit is met groot opwinding dat Hoërskool Jan van Riebeeck kan aankondig dat ons hierdie jaar met ‘n splinternuwe buitemuurse musiekskool begin!…
Camps Bay Pupil part of winning Western Cape Basketball Team
Huge congratulations to Camps Bay High School Matric Pupil, Kidimbu Junior, and the rest of Western Cape U18 Basketball Team who are the South African National Champions! Kidimbu and the…
Hoërskool DF Malan verwelkom die Graad 8’s van 2020
Dinge is al volstoom aan die gang hier by DF. Gister het die Graad 8-atletiek byeenkoms plaasgevind. Die monitors het mnr. Dieter Voigt en sy span behartig en DF is…
Hoërskool Brackenfell Krieketspelers by Table Mountain Toernooi
Hoërskool Brackenfell se 1ste Krieketgroep het die seisoen op 7 Januarie met die Table Mountain Toernooi afgeskop. Hierdie groep seuns het ongelukkig in albei T20 wedstryde vasgeval teen o.a. Bishops…
Hoërskool Durbanville neem deel aan Table Mountain Krieketfees
Hoërskool Durbanville se eerste XV Krieketspan het op 7 Januarie aan die Table Mountain Krieketfees deelgeneem. Durbanville XI vs Paul Roos XI Durbanville XI 134/9 (20) Martin Roux 47 (28)…
Leo Kruger oefen saam met Hoërskool Brackenfell
Leo Kruger van die LIONS kuier in die Kaap en het saam met Hoërskool Brackenfell geoefen. Eers ‘n lekker Fartlek sessie en daarna het hy saam met van die rugbyseuns…
Hoërskool Strand Hokkiespelers in PSI Nasionale Binnenshuise Hokkiespanne
Die volgende spelers van Hoërskool Strand is in die PSI Nasionale Binnenshuise hokkiespanne, wat gedurende Desember in Kaapstad deelneem, opgeneem. Die spelers is: Daniëlle Meyer (o.14), Danelie Pienaar (o.16) en…
CAMPS BAY HIGH SCHOOL PUPIL EARNS CAPE DANCE COLOURS
Kristina Streeten Kristina Streeten, Grade 8 at Camps Bay High School, has recently been awarded a gold badge and achieved her Cape Dance Colours in Modern Dance at the recent…
Camps Bay Primary School Pupil to Swim for WP
Benn McWilliam Benn McWilliam, in Grade 7 at Camps Bay Primary School, has been selected for the Western Cape Schools Swimming Team for the second year in a row. Ben…
Cheslin Kolbe besoek Hoërskool Brackenfell
Springbok-held Cheslin Kolbe het Donderdag 14 November2019 ‘n draai by Hoërskool Brackenfell gemaak, voordat hy weer na Frankryk vertrek. Brakkies is Super Trots op jou, Cheslin!
Hoërskool Strand woel met 2020 se O.14-hokkiespelers
Hokkie by Hoërskool Strand kook reeds vir 2020! Onder aanvoering van Leani van der Merwe, die hokkie-organiseerder en ander afrigters is daar reeds op Vrydagmiddae oefeninge om die voornemende onder…
Camps Bay High pupil off to play soccer in USA
Daniella Segall, in Grade 8 at Camps Bay High School, has been selected to participate in one of the largest soccer showcases in the United States – The Disney Showcase. Daniella will play for…
Hoërskool Strand atleet deur Boland Atletiek vereer
Foto links: Dewald de Koker en foto regs: Dewald de Koker saam met sy afrigter Randal Herselman. Boland Atletiek se “5-Star Achievers Awards”-funksie het Vrydagaand, 1 November, plaasgevind. Dewald de…
Hoërskool Strand Kleure-atletiekbyeenkoms
V.l.n.r: Baanprestasie, Rekords verbeter en Veelsydigste atlete. Die Kleure-atletiekbyeenkoms van 2020 is die afgelope week reeds by Hoërskool Strand afgehandel. Die onderstaande goeie prestasies is gelewer – almal volgens die…
Hoërskool Strand: Rolbal
Vlnr: Willene Thiart, Odine Lategan, Emile Nel en Alecia de Villiers Onnies van Hoërskool Strand sit die bal aan die rol by vanjaar se rolbal-besigheidsliga. Hoërskool Strand het twee onderwyserspanne in vanjaar se rolbal-besigheidsliga ingeskryf…
Hoërskool Brackenfell SOK-Gala Aand
Links is Juan Neethling en regs is Nicky-Leeze de Wet saam met die gasspreker Wimpy van der Sandt op beide foto’s. By die onlangse Sport Ondersteuners Klub (SOK) , Gala-aand van…
Hoërskool Brackenfell Krieketspelers presteer
V.l.n.r: Simon Esterhuizen, Ewald Bredell en Ruan Marcus. Hoërskool Brackenfell is trots op hul krieketspelers wat uitstekend gespeel het in ‘n wedstryd teen Hoërskool De Kuilen. Baie geluk aan Ewald…
Camps Bay Primary excels in WC Surfing League
For the first time this year, Camps Bay Primary School entered a team into the Western Cape Inter-schools Surfing League. The team did exceptionally and managed to finish off the…
Camps Bay pupil second in Waterfront Canal Challenge
Camps Bay High School Grade 9 pupil, Ben Stoltzman, participated in the annual Waterfront Canal Challenge, organised by the Waterfront Rotary Club on Saturday, 19 October. Ben finished in second…
Edgemead High School Senior Sports awards winners
Edgemead congratulate their Senior Sports awards winners: Senior Girls Athletics : Ralita de Wee Senior Boys Athletics : Liam Gouvias Senior Cricket : Zaahir Petersen Senior Boys Hockey : Unathi…
DURBIE WENNER BY NASIONALE JEUG MUSIEKKOMPETISIE
Liam Slabbert Slabbert, leerder van Hoërskool Durbanville, het vanjaar puik presteer in musiek. Liam het onlangs aan die Nasionale Jeug Musiekkompetisie deelgeneem. Hy wen die Leon Hartshorne prys vir beste…
Arend-toutrekmeisies wys “Arendtud”’!
Arend-toutrekmeisies wys “Arendtud”’! 520kg Bronsmedaljewenners Hoërskool Strand se toutrekspanne het die afgelope Saterdag deeglik rekenskap gegee van hulself by die Breërivierkompetisie net anderkant Worcester. 206 Spanne het aan die kompetisie…
Arend-Toutrekkers wys vroeg al hul potensiaal
Hoërskool Strand se toutrekkers het die afgelope naweek Laerskool Hendrik Louw se Feesdag deeglik ondersteun en behoorlik kleur aan die pragtige dag verleen! Mense wat nog nooit goeie toutrek gesien…
Hoërskool Strand leerders presteer in diepseehengel
View PostFoto links: Luke Hayward en foto regs, Sean Cilliers en Luke Hayward. Twee hengelaars van Hoërskool Strand het vanaf 24-28 September in ‘n o/16-WP-span aan ‘n interprovinsiale hengelkompetisie in…
Hoërskool Strand Rhythmic Gymnastics Games
Kay-Lee Kruger in graad 8, Hoërskool Strand, het op 25 – 29 September in Durban aan die 2019 Rhythmic Gymnastics Games deelgeneem. Dit is slegs die tweede jaar wat sy aan…
Hoërskool Strand Gimnaste presteer by SA Kampioenskap
Armin en Mia du Plessis. Mia en Armin du Plessis, asook Kaylee Puren, het gedurende die September-vakansie (as lede van die Wes-Kaap Gimnastiekspan) aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek ampioenskap deelgeneem. Hul…
Hoërskool DF Malan presteer in Fietsry
Baie geluk aan die DFM-fietsryers wat die afgelope naweek in Brits aan die Spur MTB Interskole Ligafinaal deelgeneem het. Alec Coleské behaal 1ste plek o/14 seuns en Luca Ruwiel, 3de…
Hoërskool Strand het ‘n uitstekende Kriekettoer
Die Hoërskool Strand se eerste krieketspan het vanjaar vir die agtste keer KFC se krieketfees in Mosselbaai bygewoon. Dit was beslis ook hul suksesvolste toer tot op hede. Vir die…
Hoërskool Brackenfell leerder SA o/14 Pistoolkampioen 2019
Baie geluk aan Karin Fourie (Graad 8A1) van Hoërskool Brackenfell wat aangewys is as SA O/14 #PistoolKampioen2019. (384/19) #BrakkieTrots
Hoërskool DF Malan Blaasorkes terug uit Duitsland
Die DF-blaasorkes het pas van ‘n baie suksesvolle toer na hul gasheerskool, die Musikschule Hünstetten-Taunusstein in Duisland, teruggekeer. Laasgenoemde gaan DF Malan weer (27 September tot 4 Oktober) vir ‘n…
Hoërskool Brackenfell leerder Skole Sportman van 2019
Marx Meyer en sy trotse Pa, Mnr Meyer. Marx Meyer, Graad 11-leerder van die Hoërskool Brackenfell, is aangewys as die wenner van die Wes-Kaap Provinsie Sport Konfederasie se Skole Sportman…
Hoërskool Brackenfell leerders presteer in Toutrek
Hoërskool Brackenfell is supertrots op hul twee leerders wat deelgeneem het aan die Internasionale Toutrek Klub Kampioenskappe vanaf 26 tot 31 Augustus te Kuala Lumpur, Maleisië. Aimee Coetzee en Jackie…
Hoërskool Strand Hokkietoekenningsfunksie
(Links) André Claassen van KFC en Nikita Nortjé en CJ Marais. (Middel) Ané Braasch, mees belowende 0/19 meisie. (Regs) Heinrich Rossouw, mees belowende 0/14 seun. Die 2019-hokkieseisoen is op Dinsdagaand…
HOËRSKOOL STRAND GHOLF PRYSUITDELING 2019
Hoërskool Strand is trots om die pryswenners van die 2019 gholfseisoen bekend te maak. A-Afdeling: Skolekampioen 2019: Charl Morkel Beste speler in die A-Afdeling: Charl Morkel. B-Afdeling: Skolekampioen 2019: Jarred Verwey Beste speler in…
Hoërskool Strand 1ste meisies-hokkiespan vs “old girls”
Op Saterdag, 14 September, het Hoërskool Strand se eerste dogters-hokkiespan ‘n oudskoliere span aangedurf. Dit was ‘n heerlike wedstryd wat vir beide spanne baie genot verskaf het. Die eerstespan-spelers kon self kies in…
Laerskool Hendrik Louw leerder by Surf 4 Life
Liam Mat Marais Liam Mat Marais in gr 1, Laerskool Hendrik Louw, het op 1 September deelgeneem aan die Surf 4 Life kompetisie in die Strand. Hy het ‘n 2de…
Hendrik Louw Primary School learner excels in Cross Country
Nikalau Volsteedt Nikalau Volsteedt (u/12), from Hendrik Louw Primary School, has over the past two months participated in the four race MTB WP Cross Country series in Hermanus, Wellington, Hopefield…
Hoërskool Strand Aflos-byeenkoms 2019
Op Saterdag, 7 September, het Hoërskool Strand se sesde jaarlikse aflos-byeenkoms plaasgevind. Ongeveer 400 atlete van 12 skole van die omgewing het deelgeneem. Die deelnemende skole was Strand (die gasheerskool),…
Hoërskool Brackenfell Tafeltennis Finaal 2019
Verlede Saterdag het sestien van Hoërskool Brackenfell se tafeltennisspelers deelgeneem aan die liga-finaal by Table View. Deur die loop van die dag was daar 72 stelle tafeltennis gespeel. Spanne het…
BRAKKIES SKITTER BY EISTEDDFOD IN MUSIEK EN DANS
Marius van Schalkwyk, Lisemi Booi en Raylene Abrahams Hoërskool Brackenfell is trots op nog vier leerders wat geskitter het by die jaarlikse Tygerberg Eisteddfod. Marius van Schalkwyk en Lisemi Booi (albei graad…
Hoërskool DF Malan WP Gholf-Kampioene
Agter vlnr: André Olivier, André May en Henry Bothwell. Voor vlnr: Wihan Gaybba, Zacko Greeff en Helgard Rautenbach. Hoërskool DF Malan se 2de gholfspan het op 26 Augustus in die…
Hoërskool Strand leerders gekies vir WP Rolbalspan
Agter vlnr: Joshua Bezuidenhout, Janlo Smith, Juan Joubert, Christiaan Booysen Voor vlnr: Armand Smit, Mckenzie Knipe, Shannon Phillip, Beneatha Herbst. Nege van Hoërskool Strand se rolbalspelers, Joshua Bezuidenhout, Janlo Smith, Juan…
HOËRSKOOL STRAND ROLBAL VS DOMINICAN
21 Hoërskool Strand rolbalspelers het Donderdag ‘n wedstryd gespeel teen 21 spelers van Dominican, skool vir dowes in Kennelworth . Dit was vir al die spelers ‘n besondere ervaring, en…
Brackenfell High School represented at the Rugby World Cup 2019!
Brackenfell is extremely proud of the inclusion of Cheslin Kolbe in the Springbok squad that will represent South Africa at the Rugby World Cup in Japan. Your joint number 1…


























