)

Hoërskool Brackenfell Tafeltennis Finaal 2019

Verlede Saterdag het sestien van Hoërskool Brackenfell se tafeltennisspelers deelgeneem aan die liga-finaal by Table View. Deur die loop van die dag was daar 72 stelle tafeltennis gespeel. Spanne het uitgespeel vir goud, silwer, brons en plaatwenners. Hoërskool Brackenfell het hierdie jaar vier spanne in die onderskeie ligas ingeskryf. Hoërskool Brackenfell was aan die einde van die dag die goue medalje wenners van liga 4, asook die plaatwenners van liga 2. Hulle het goeie sportmanskap en gees op die baan gewys. Brakkies is baie trots op elkeen van hul spelers.

Vlnr: Christiaan Swart, Wilmari van Wyngaardt, Jako Hugo, Nicolene Huskisson (Plaatwenners liga 2)
Vlnr: Caleb de Carvalho, Yama Mooi, Tyrique Adams en Luke Bezuidenhout (Wenners van liga 4)
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal