Leo Kruger van die LIONS kuier in die Kaap en het saam met Hoërskool Brackenfell geoefen. Eers ‘n lekker Fartlek sessie en daarna het hy saam met van die rugbyseuns ‘n kondisioneringsessie ook gedoen.
Dankie vir die lekker motivering en wenke aan die seuns. They enjoyed it and are looking forward to next week’s
sessions.