)
Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans – HoĆ«rskool Piet Retief

Nasionale Kwalifiserende Rondte Dans. HoĆ«rskool Piet Retief vier ZanĆ© Potgieter se dans-sukses. HoĆ«rskool Piet Retief is uitermate trots om ZanĆ© Potgieter se merkwaardige prestasies in dans te vier. Op 21…

Kettieskiet – HoĆ«rskool Piet Retief

Kettieskiet. Kettieskiet spog by Gauteng Ope: Talente tref hul teikens. Die SASF of te wel “South African Slingshot Federation” se Gauteng Ope Kompetisie het plaasgevind op Saterdag, 21 Junie 2025,…

SA o.20 Netbalspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje

SA o.20 Netbalspan – Marianne Louw van HoĆ«r Meisieskool Oranje blink uit ondanks ‘n besering. Hoewel sy volgende maand nie in aksie op die netbalbaan sal wees nie, dra Marianne…

Boland Tweekamp – Paul Roos Gimnasium skitter

Boland Tweekamp. Paul Roos Gimnasium blink uit by Boland-tweekamp. Tydens die Boland-tweekamp se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het Paul Roos Gimnasium se o.17-tweekampspan hul stempel afgedruk. Die manne het die trofee vir…

T20 Vroue Krieket – HoĆ«r Meisieskool Oranje

T20 Vroue Krieket – Die oud-matriekleerling van HoĆ«r Meisieskool Oranje, 2023, MianĆ© Smit het Maandag geskitter op die krieketveld. Sy het in haar derde wedstryd vir die Proteas se T20…

Lejweleputswa Landloop Streekspan – Goudveld HoĆ«rskool

Lejweleputswa Landloop Streekspan. Baie geluk aan Goudveld se ster-atlete! Goudveld-HoĆ«rskool is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle leerders gekies is vir die Lejweleputswa Landloop Streekspan: Hierdie…

Winter League Water Polo – Hudson Park High School

š—Ŗš—¶š—»š˜š—²š—æ š—Ÿš—²š—®š—“š˜‚š—² š—Ŗš—®š˜š—²š—æ š—£š—¼š—¹š—¼. Buffalo City Winter League Water Polo Awards. The Buffalo City Winter League offered the water polo players a fantastic opportunity to sharpen their skills, build confidence,…

SA Open Karate Championships – Grey College Primary

SA Open Karate Championships. Grey College Primary Karate Star Shines on National Stage. Young martial artist Robert Rijkheer, a learner at Grey College Primary in Bloemfontein, made his school and…

IPT Squash Tournament – Grey College Primary

IPT Squash Tournament. Grey College Primary Congratulates Young Squash Stars. Photo from left: Jaco du Toit, Ryan Johnson, George Hung, Owen Odendaal, Chris van Wyk, Samuel Steynberg, Prieur Otto, Johan…

Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne. Oranje dogters blink uit. PrimĆŖre Meisieskool Oranje is uiters trots op die 16 dogters wat verkies is tot die onderskeie Suid-Vrystaat (SVS) hokkiespanne in hul ouderdomsgroepe. Hierdie…

SA u19 Cricket – Durban High School

SA u19 Cricket – It is with immense pride and excitement that Durban High School announces the selection of two of their standout cricketers. Bayanda Majola and Josh van Biljon,…

Grant Khomo Week – Milnerton High School

Grant Khomo Week. Milnerton High School, Cape Town, congratulates Liam Plaaitjies for his exceptional achievement in being selected to represent the Hollywood Foundation Iqhawe XV team at the upcoming U16…

Sportman van die Jaar – HoĆ«rskool Nelspruit

Sportman van die Jaar – HoĆ«rskool Nelspruit se eie swem sensasie, Neil Burger (Graad 12) het weereens geskiedenis gemaak. Hy herskryf die sportgeskiedenis en diĆ© keer op Internasionale vlak! Neil…

SA XCC & XCO Fietsryreeks – HoĆ«rskool Witteberg presteer

SA XCC & XCO Fietsryreeks. HoĆ«rskool Witteberg-fietsryers skitter op nasionale verhoog by SA XCC & XCO #2. Inge van Heerden en Pedri Grobler van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het op…

Provinsiale Rugbyspanne – HoĆ«rskool Kalahari

Provinsiale Rugbyspanne – Met opregte trots en opgewondenheid deel HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman die fantastiese nuus dat vier van hulle leerders verkies is tot die O/15 Griekwas Provinsiale Rugbyspanne. Hierdie is…

World Aquatics Junior Swimming – Pearson High School

World Aquatics Junior Swimming. Pearson High School’s Keira van Heerden to Represent South Africa at World Aquatics Junior Swimming Championships. Pearson High School, Gqeberha is beaming with pride as Grade…

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi. Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys…

2025 ITTF Afrika Jeugkampioenskappe – Grey Kollege

2025 ITTF Afrika Jeugkampioenskappe. Die veelsydige jong sportman, Rupie Bester, ’n leerder aan Grey Kollege in Bloemfontein, het ’n groot prestasie behaal deur gekies te word vir die Suid-Afrikaanse O.15…

Rowing – St Alban’s College National Rowing Colours

Rowing to Glory: Celebrating National Stars Rowing. Saturday evening was a night to remember as St Alban’s College, Pretoria basked in the glow of national pride. St Alban’s honoured a…

LejweleputswaĀ Interprovinsiale Landloop – PrimĆŖre Skool Naudeville

Lejweleputswa  Interprovinsiale Landloop. Ronah Mpofu verteenwoordig Lejweleputswa by interprovinsiale landloopbyeenkoms. Ronah Mpofu, ’n talentvolle 0.10 landloop-atleet van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, is met trots opgeneem in die Lejweleputswa Interprovinsiale…

Skoleliga Fietswedren – Afrikaans HoĆ«r Seunskool

Skoleliga Fietswedren – Affies trap vorentoe in skoleliga-fietswedren Verlede Saterdag was ’n dag van spoed , uithouvermoĆ« en trotse prestasies by Afrikaans HoĆ«r Seunskool, Pretoria. Vier en vyftig Affie-fietsryers het…

Final of Rugby Season – Kearsney College vs St Albans College

Final of Rugby Season. Kearsney College Ends Final of Rugby Season on a High with Dominant Win Over St Alban’s. Photo: Kearsney try scorer Fynn Verbaan in the win against…

Landloop – PrimĆŖre Skool Naudeville

Landloop – Naudies se trots! Foto: Marnu Strydom, Ronah Mpofu, Elle-Anne Roper, Quinne van Staden en Linmari de Lange. Afwesig: Dianq Badenhorst PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op hulle…

WĆŖreld-Multisportkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

WĆŖreld-Multisportkampioenskappe. Skitterende wĆŖreldklas-prestasie deur Fichie-leerder! Baie geluk aan Carli Bouwer, ’n uitmuntende leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark. Sy het Suid-Afrika trots gemaak by die onlangse WĆŖreld-Multisportkampioenskappe in Pontevedra, Spanje. Carli het…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Linden presteer

Skolehokkie. HoĆ«rskool Linden blink uit in skolehokkie finale liga-uitspele! HoĆ«rskool Linden se hokkiespanne het die afgelope naweek ’n uitstekende vertoning gelewer tydens die finale liga-uitspele. Linden se spelers het hul…

School Netball Nationals – Stellenberg High School

School Netball Nationals. Stellenberg storms to Nationals! Stellenberg High School is bursting with pride as their stellar teams raised the Stellenberg flag high at the Western Cape School Championships and…

Vrystaat Skole Rugby – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Vrystaat Skole Rugby. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier Vrystaat Skole Rugby trots met 13 uitverkorenes in Provinsiale Spanne. Die Vrystaat Skole Rugbylandskap het onlangs ’n stewige inspuiting van talent gekry toe…

Wes-Kaap Liga-kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville

Wes-Kaap Liga-kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se o.15, o.17 en o.18’s het die naweek aan die Kay Motsepe en DSTV Wes-Kaap Netballiga-Kampioenskap deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig as volg in die Wes-Kaap…

Wenners van Vrystaatbeker – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Wenners van Vrystaatbeker. Kroonopvolgers! Netbalspanne blink uit as wenners van Vrystaatbeker. Die o.19A- Ć©n o.15A-netbalspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe albei spanne die Vrystaatbeker se eindstryde in Bethlehem gewen het…

Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Paarl

Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap. Netbalglorie vir HoĆ«r Meisieskool Paarl by Topskole-kampioenskap. HoĆ«r Meisieskool Paarl het opnuut gewys hoekom hulle as een van die Wes-Kaap se topsportskole beskou word. Tydens die onlangse…

Junior Springbok – HoĆ«rskool Fichardtpark

Junior Springbok. HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op Jaco Grobbelaar, oud-skolier, wat gisteraand in Stellenbosch amptelik ā€œgecapā€ is as ’n Junior Springbok. Jaco speel as slot vir die Bulls. Sterkte…

Eden Gymnastics Team 2025 – York High School

Eden Gymnastics Team 2025. York High’s Katelyn Botes Soars to Success at Eden Gymnastics Trials. Eden Gymnastics Team 2025. York High School’s rising star, Katelyn Botes, has made waves at…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Punt is trots op Matth Domingo

Skolehokkie. HoĆ«rskool Punt spog met trotse aanstelling van skolehokkie 1ste span speler as spanbestuurder. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, dra hul opregte gelukwensinge oor aan een van hul eie eerstespan-hokkiespelers, Matth Domingo.…

Eden Trials Gimnastiek – Langenhoven Gimnasium skitter

Eden Trials Gimnastiek. Langenhoven Gimnaste Skitter by Eden Trials Gimnastiek. Vyf uitmuntende gimnaste van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het onlangs hul staal gewys tydens die Eden Trials in Mosselbaai. Hulle het…

K-Day Golf – St Andrew’s College

K-Day Golf – Last Friday, the St Andrew’s College golf team took part in the annual K-Day golf fixture against Kingswood College at Belmont Golf Club. Both schools entered 18…

Provinsiale Rugbyspanne 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Provinsiale Rugbyspanne 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots op die derrtien rugbyspelers wat in verskeie Provinsiale rugbyspanne ingesluit is. Vrystaat o.17 Arendespan Grant Khomo Akademieweek Cravenweek Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…

World Champs Elite Paddlers – Camps Bay High School

World Champs Elite Paddlers. Camps Bay High’s Young Paddlers Make National Team for World Champs. Two Grade 11 learners from Camps Bay High School, Ryley Smith and Jared Shrimpton, have…

Affie-Rugby – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Affie-Rugby. Sewe-en-veertig Affies by Blou Bulle Spanne ingesluit. Nie minder nie as 47 Affies is by verskeie spanne van die Blou Bulle ingesluit vir die wintervakansie se toernooie. Een van…

Noord-Gauteng Hokkiespanne – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Noord-Gauteng Hokkiespanne. Vyftien seuns van Affies is vir verskeie Noord-Gauteng Hokkiespanne gekies. Twee personeellede, mnr. Jaco Smith (hoofafrigter, o. 16B`s) en Affies se hoof van hokkie, mnr. Colin Mendoza (hulpafrigter,…

Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap – HTS Drostdy

Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap. HTS Drostdy-leerder gekies vir SA-vyfkampspan by die Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap. Renso de Wet, ’n talentvolle Graad 10-leerder van HTS Drostdy in Worcester, het ’n uitsonderlike prestasie behaal deur opgeneem…

Gauteng Kampioenskappe vir Akrobaat – HoĆ«rskool Eldograine

Gauteng Kampioenskappe vir Akrobaat – Amicke Bands Verteenwoordig HoĆ«rskool Eldograine op Nasionale Vlak! HoĆ«rskool Eldograine, Pretoria is vreeslik trots op een van hul eie sterre, Amicke Bands. Sy het met…

Cross Country Inter-Regional Championships – Eunice High School

Cross Country Inter-Regional Championships. Eunice Athletes Shine Bright ahead of Inter-Regional Championships Four promising athletes from Eunice High School in Bloemfontein have earned spots on the Bloemfontein Motheo Regional team…

National Top 12 Hockey – Rhenish Girls’ High School

š—”š—®š˜š—¶š—¼š—»š—®š—¹ š—§š—¼š—½ šŸ­šŸ® Hockey. All Three Rhenish Hockey Teams Make National Top 12 Hockey. For the fourth year in a row, Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, dominates the National Top…

Rugbyspelers in Vrystaatspanne – HoĆ«rskool Sentraal

Rugbyspelers in Vrystaatspanne – ‘n Groot skouerklop vir HoĆ«rskool Sentraal se rugbyspelers. HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op hul rugbyspelers wat hul staal op die rugbyveld gewys het. Dit is…

Oceans8 Charity swembyeenkoms – BVHS

Oceans8 Charity swembyeenkoms. ‘n Golwende prestasie vir bewaring! Tussen 14 en 16 Junie het die inspirerende Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, haar moed Ć©n spierkrag gewys tydens die…

Blou Bul Skole-Rugbyspanne – HoĆ«rskool Menlopark

Blou Bul Skole-rugbyspanne. HoĆ«rskool Menlopark is super trots op elke speler wat in die Blou Bul skole-rugbyspanne ingesluit is. Sterkte aan die 22 Menlo-spelers en 4 Menlo-afrigters met hierdie wonderlike…

O.16 Vrystaat Muurbalspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

O.16 Vrystaat Muurbalspan. Sebastian Gouws gekies vir o.16 Vrystaatspan. HoĆ«rskool Fichardtpark se trots is weereens op die sportveld bevestig met die nuus dat Sebastian Gouws gekies is om die Vrystaat…

Vrystaat SANEFĀ Show Jumping – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat SANEFĀ Show Jumping. Hanno van Jaarsveld, Graad 6-leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, het ’n besonderse mylpaal bereik deur gekies te word vir die Vrystaat SANEF Show Jumping-span. Hanno…

Vrystaat Netbalkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat Netbalkampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit! Op Vrydag, 13 Junie, het die o.13-netbalspan van PrimĆŖre Meisieskool Oranje deelgeneem aan die opwindende Vrystaat Netbalkampioenskap. Dit is aangebied by Onze Rust…

Gevegkuns – HoĆ«rskool Bredasdorp presteer

Gevegkuns. Bredasdorp Vegkunstenaars blink nasionaal uit. HoĆ«rskool Bredasdorp spog met trots met twee buitengewone jong gevegkuns atlete. Hulle is lid van die Bredasdorp Zensukai Mixed Martial Arts Academy. Die atlete…