Leeus Welpiespan – Helpmekaar Kollege leerders in span
Leeus Welpiespan. Vier rugbyspelers van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, Jandré Labuschagne, Junayden Seffier, Ruan Nel en Jeandré Kitching het by die Rhino-week vir die Leeus Welpiespan uitgedraf. Op 6 Julie…
Boland Hockey – Paarl Girls’ High School learners in team
Boland Hockey. Paarl Girls’ High School ladies have been included in the u/14 Boland Hockey team who played in Bloemfontein. The team played six matches. They won four and lost…
SA Skole Rugby – Camden Schoeman gekies as kaptein
SA Skole Rugby. Camden Schoeman, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is as kaptein van die SA Skole A-span gekies. Die SA Skole Rugby A-span en die SA Skole span…
SA Skole Rugby – Dewald Gerber van Hoërskool Outeniqua in A-span
Dewald Gerber wat ook ingesluit is in die SA Skole A-span. Kwaggaland is trots om 5 spelers in die SA Skole spanne te hê en ons gelukwense aan beide die…
MTB: SA XCO Championship – Grey College learner excels
MTB: SA XCO Championship. The Happy Valley Conservation area in Bloemfontein, hosted the SA XCO Championship this year. 360 Of the country’s best cyclists competed in the different age categories.…
Dream Team Krieketspan – Hoërskool Secunda leerders in span
Dream Team Krieketspan. Ses van Hoërskool Secunda se krieketspelers is een van die dae in Nieu-Seeland. Hoërskool Hans Merensky se krieketweek het baie goed verloop en Hoërskool Secunda is baie…
Cycling South Africa – Jordan Boshoff by bergfietsryspan ingesluit
Cycling South Africa. Jordan Boshoff (gr. 12) van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, is by die junior bergfietsryspan van Cycling South Africa se nasionale span ingelsuit. Jordan is die eerste…
SA Schools Rugby – Grey College boys for Saturday’s game
SA Schools Rugby. Grey College is proud of the seven boys who will represent the SA Schools Rugby and South African Schools XV this coming Saturday. They will play a…
SADSAA Junior Gamefish Nationals – Francois Rossouw presteer
SADSAA Junior Gamefish Nationals. Francois Rossouw, leerder van Hoërskool Bothaville, het vanaf 26 Junie tot 1 Julie deel aan die SADSAA Junior Gamefish Nationals deelgeneem. Hy het in St Lucia,…
Durban Wilson Grand Prix – Paul-Daniel Meyer presteer in tennis
Durban Wilson Grand Prix. Paul-Daniel Meyer van Paarl Gimnsium het in twee toernooie in die Mans Ope afdeling gespeel. Hy het in die Durban Wilson Grand Prix derde in enkels…
SA Skole Rugby – Hoërskool Outeniqua spog met vier spelers
SA Skole Rugby. Kwaggaland is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van hul Kwagga rugbyseuns ingesluit is in die SA Skole rugby spanne! Ruan Swart: SA Skolespan, JT…
SA Schools Rugby – Zach Porthen, Wynberg Boys’ High School
SA Schools Rugby. Wynberg Boys’ High School, Cape Town, 2022 Head Prefect, Zach Porthen, selected for the SA Schools U18 Team. Zach will play the SA Schools A side on…
SA Schools Rugby – Thabang Mpafi, King Edward V11 School
SA Schools Rugby. Thabang Mpafi, is a learner of the 2022 class from King Edward V11 School Houghton, learner, Thabang Mpafi, Class of 2022 – current Reds Captain and Deputy…
Suid-Gauteng Hokkie – Keira-Marie Heintjie in O.14A span
Suid-Gauteng Hokkie. Hoërskool Monument, Krugersdorp, is baie trots op Keira-Marie Heintjie. Sy het Monnas verteenwoordig in die Suid-Gauteng Hokkie O.14A-span. Die span het die North Regional Tournament afgesluit met ‘n…
Leeus Akademiespan – O.18 Span sluit week onoorwonne af
Leeus Akademiespan. Die Leeus Akademiespan het die week as onoorwonne afgesluit. Hoërskool Monument is baie trots op Dylan De Klerk en Marcey de Waal wat Monnas in die span verteenwoordig…
SA Schools Rugby – Hudson Park High Sibabalwe Mahashe in team
SA Schools Rugby. Hudson Park High School, East London, could not be prouder of Grade 12 learner, Sibabalwe Mahashe. He is elected for the SA Schools Rugby team. Sibabalwe is…
SA Skole Rugby – Afrikaanse Hoër Seunskool Hanro Venter
SA Skole Rugby. Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria, se haker en drieëmasjien, Hanro Venter (gr. 12), is by die SA Skole Rugby se A-span ingesluit. Die SA Skolespan en SA Skole…
SA Schools Rugby – St John’s College Joshua Boulle and Joel Leotlela
SA Schools Rugby. St John’s College, Mthatha, is proud of their captain, Joshua Boulle (UV Clayton), and Joel Leotlela (UV Nash). The boys have both been selected for the SA…
SA Skole rugby – Hoërskool Garsfontein spog met twee spelers
SA Skole rugby. Hoërskool Garsfontein van Pretoria is trots op hul twee Bere, Steven Nel en Michail Damon wat gekies is vir SA Skole Rugby span. Hierdie twee spelers speel…
SA Schools Rugby – Hilton College has four boys in team
SA Schools Rugby. For the first time in the history of Hilton College, KZN, they have four boys receiving national honours for rugby. Tom Dyer, Jack Waterhouse and Ethan Bester…
SA Skole Rugbyspan 2022 – Grey Kollege voor met vyf spelers
SA Skole Rugbyspan 2022. Grey Kollege van Bloemfontein loop vanjaar voor met vyf spelers in die SA Skole rugbyspan 2022. Die ander skole is as volg: Hilton College, KZN het…
SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers ingesluit in spanne
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp-Noord, het drie spelers, Jan Botes, Ulrich van der Westhuizen en Sifiso Magwaza wat ingesluit is in SA Skole Rugby spanne. Jan Botes is die…
VKB-rugbyweek – Stefan Myburgh gekies vir Mauritius 7’s, Ierland toerspan
VKB-rugbyweek. Stefan Myburgh, leerder van Hoërskool Hennenman, is die afgelope week tydens die VKB-rugbyweek by Hoërskool Reitz, vir die Mauritius 7’s toerspan sowel as die toerspan na Ierland verkies. Meer…
SA Short Course Kampioenskap – Milan Orchard neem deel
SA Short Course Kampioenskap. Milan Orchard van Hoërskool Durbanville het onlangs deelgeneem aan tien items, waarvan sy agt PB’s geswem het. Milan kwalifiseer ook om aan die SA Short Course…
Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap – Darius Crowther na Morocco
Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap. Darius Crowther, Graad 8-leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het negende geëindig in die 0/15 Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap. Die kampioenskap is in Bloemfontein gehou vanaf 27…
SA Interprovinsiale Hokkie – Uppies verteenwoordig Noord-Kaap
SA Interprovinsiale Hokkie. Vyf leerders van Hoërshool Upington verteenwoordig die Noord-Kaap by die SA Interprovinsiale Hokkie toernooi in Stellenbosch. Die leerders se afrigter is Me Christelle Erasmus. O.16 Meisies: Gabbi…
SFS Hockey – U14A team won South Regional Tournament
SFS Hockey. Five girls from Eunice High School, Bloemfontein, were included in the u14A SFS Hockey side that won the South Regional Tournament. The SFS u14B side came second. More…
Rhino Week Rugby – Hoërskool Bastion rugby skitter steeds
Rhino Week Rugby. Hoërskool Bastion van Gauteng se rugby skitter steeds op verskeie platforms. Menigte seuns is in die Sentraal-Wes rugbyspanne ingesluit en het deelgeneem aan die Rhino Week Rugby.…
SA Krieket ontwikkelingspan – Potchefstroom Gimnasium leerders ingesluit
SA Krieket ontwikkelingspan. Twee van Potchefstroom Gimnasium se leerders, Anica Swart en Elandri Janse van Rensburg is ingesluit in die SA o.19-Krieketontwikkelingspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gimmies.co.za/ Foto verskaf
SA Skole Hokkie – Jacques Els van Grey Kollege in O.18B span
SA Skole Hokkie. Jacques Els, Graad 12 leerder van Grey Kollege Sekondêr, is ingesluit in die O.18B SA Skole hokkie span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto verskaf
Suid Vrystaat Hokkie – Grey College 18A eindig vierde
Suid Vrystaat Hokkie. Grey Kollege van Bloemfontein se O18A Hokkie span het vierde geëindig in die A-afdeling tydens die IPTs toernooi in Stellenbosch. Die afrigter is Mnr Braam van Wyk…
Gauteng West Equestrians – Curro Krugersdorp Primary learners selected
Gauteng West Equestrians. Three of six Curro Krugersdorp Primary equestrians were selected for the Gauteng West Equestrians Team ( A and B ): Tiani Fourie: A Team- Equitation 60cm Horse…
VKB Rugbyweek – Luiperds as wenners gekroon
VKB Rugbyweek. Baie geluk aan die o.19 Luiperds (Plattelandse Spanne) wat as wenners in die Platteland Finaal van die VKB Rugbyweek gekroon is. Baie geluk en ook dank aan Hoërskool…
Netball – Curro Durbanville U14 and U16 netball clinic
Netball. Curro Durbanville under 14 and under 16 netball girls braced the cold and attended a Netball Clinic. The clinic had been run by Coach Dané Vos (an ex-Western Cape…
T20 Krieket – Cricket 101 Legends T20 Kampioene
T20 Krieket. Hoërskool Eldoraine van Centurion is trots op hul krieketdirekteur, Abré Vollgraaff, en sy #Cricket101Legends span. Die span het die O/19 #TalentIdentificationTournament se T20 krieket finale teen Barbados gewen.…
VKB Rugbyweek – Agt Platteland spanne sê mekaar die stryd aan
VKB Rugbyweek. Verskeie rugby spanne het tydens die VKB Rugbyweek by Hoërskool Reitz teen mekaar meegeding: Oos-Vrystaat vs Sandveld: eindtelling 12-24. Die speler van die wedstryd was Nr.8, Stefan Mybrugh…
Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan
Arende Rugby. Die Arende Rugby span het derde by VKB rugbyweek in Reitz geëindig. Agt spelers van hierdie span is van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Die Arende-sewesspan met Dillion…
SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa
SA Indoor Cricket. Jandré Fourie is a Grade 10 learner from Glenwood High School in Durban. He has been selected to represent South Africa as part of the SA Indoor…
Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted
Curro Cup Soccer Tournament. Gauteng was the centre of some great football action this past weekend. The Curro Cup Soccer Tournament rolled into town between Wednesday, 29 June and Sunday,…
Luiperds Platteland Rugby – Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span
Luiperds Platteland Rugby. Agt rugbyspelers van Hoërskool Vryburg is gekies vir die O.19 Luiperds Platteland Rugby span. The learners who have been chosen for the U/19 Leopards Team is Dian…
Vrystaat Fietsryspan – Truida Kestell neem deel aan SA Champs XCO
Vrystaat Fietsryspan. Drie fietryers van Laerskool Truida Kestell, Janno Kriel, Inge van Heerden en Deon van Zyl was deel van die Vrystaat-fietsryspan. Die span het aan die SA Champs XCO…
SA O.18A Hokkiespan – Hoër Meisieskool Oranje spelers in span
SA O.18A Hokkiespan. Drie leerders van Hoër Meisieskool Oranje is Vrydag, na afloop van die IPT in Stellenbosch vir die SA O.18A-hokkiespan gekies. Ané Janse van Vuuren, Germarie Spershott en…
Cravenweek Rugby – PJ Srauss Griffons speler van die week
Cravenweek Rugby. PJ Strauss is ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Hy is aangewys as die Griffons se speler van die week by die laerskole se Cravenweek rugby.…
Suid-Vrystaat Hokkiespan – Oranje Meisies het groot hand in span
Suid-Vrystaat Hokkiespan. Die nege Oranjeniete in die Suid-Vrystaatse o.18A-hokkiespan het ‘n groot hand gehad in dié span se verowering van die nasionale kroon. Dié span het die WP Vrydag in…
Ruiterkuns – Narike Hoft van Hoërskool Upington kaptein
Ruiterkuns. Nika Hoft, leerder van Hoërskool Upington, maak weer naam. Narike is gekies as kaptein vir die 3 Gang Ruiterkuns span. Hierdie span gaan deelneem in die VSA op 21…
Doom Gouws Rugby – Hoërskool Sentraal leerders in O.16B span
Doom Gouws Rugby. Pat Cloete, Steven Smit en Justus Naudé van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, was deel van die Doom Gouws Rugby se Vrystaat o.16B-span wat die Doom Gouws rugby…
Noord-Vrystaat Hokkie – O/14 BVHS verteenwoordig Noord-Vrystaat
Noord-Vrystaat Hokkie. Vyf O.14 hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool verteenwoordig Noord-Vrystaat Hokkie se O.14A span by die interprovinsiale hokkietoernooi in Krugersdorp. Die spelers is Charné Spalding, Zanicka Maree (onder-kaptein), Mia…
Griquas Valkeweek Rugby – Sluit af met oorwinning teen Noord-KZN
Griquas Valkeweek Rugby. Die O.16 Griquas Valkeweek Rugby span het hul toer afgesluit met ‘n oorwinning teen Noord-Kwazulu Natal! Die eindtellingtelling was 26-14. Louwan Harper is weereens aangewys as die…
Sewes Rugby – Hoërskool Sentraal spelers in Internasionale spanne
Sewes Rugby. Die Arende-sewes rugby span met GF Linde, Jaydon Botes en Christiaan Barnard het die sewestoernooi gewen. Die Arende-span, waarvan 8 spelers Tralies is, het derde geëindig by die…
Hokkie – Hoërskool Fichardtpark leerders by Provinsiale hokkie
Hokkie. Drie hokkie spelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir provinsiale hokkie spanne. Karla Marais en Lana van Deventer neem aan die IPT-hokkietoernooi vir 0/16B spelers deel vanaf…








