SA Skole rugby. Hoërskool Garsfontein van Pretoria is trots op hul twee Bere, Steven Nel en Michail Damon wat gekies is vir SA Skole Rugby span. Hierdie twee spelers speel ook vir Garsies se 1ste rugbyspan. Hulle was ook deel van die rekordgetal van elf Garsies wat vir die Cravenweekspan gekies is.
Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf