SA Skole Rugby. Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria, se haker en drieëmasjien, Hanro Venter (gr. 12), is by die SA Skole Rugby se A-span ingesluit.
Die SA Skolespan en SA Skole A-span speel komende Saterdag teen mekaar in die voorwedstryd vir die Springbokke se toets teen Wallis op die Kaapstad Stadion.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf