Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Alissa Barnard, Ena Pansegrouw en Dianel Dames by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Lea van Pletzen en Dian Steyn by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Geniet jul skoolloopbaan. Mag…
Grade One 2022 – Schools That Rock welcome all 2022 Grade 1s
Grade One 2022. Schools That Rock welcome Harshana Govender at Curro Serengeti, Kempton Park, Gauteng. She started her school career on 12 January 2022. Enjoy your school career, Harshana. May you be happy and…
Graad Een 2022- Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Morne Ceronio by die “groot skool”. Hy begin vandag, 12 Januarie sy skoolopleiding by Laerskool Fairland in Randburg, Gauteng. Geniet jou skoolloopbaan, Morné. Mag…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Chanebelle Thompson by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Fontainebleau in Randburg, Gauteng. Geniet jou skoolloopbaan, Chanebelle. Mag jy baie gelukkig…
Grade One 2022 – Schools That Rock welcome all 2022 Grade 1s
Grade One 2022. Schools That Rock welcome Amogelang Khanya, Hlompo Rasekhololo, Busiswe Banda, Dzunisani Mompoetsi and Ruan Fourie at Curro Academy Riverside, Diepsloot. They start their school career today, 12 January…
Talent Africa Redenaarskompetisie – Truida Kestell presteer
Talent Africa Redenaarskompetisie. Kai de Klerk van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is een van slegs tien leerders in Suid-Afrika wat gekies is om aan die Talent Africa redenaarskompetisie deel…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Naylene Annetts by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Fontainebleau in Randburg, Gauteng. Geniet jou skoolloopbaan, Naylene.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Amory Truter by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Fontainebleau in Randburg, Gauteng. Geniet jou skoolloopbaan, Amory.…
2021 Sport Highlights – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole
2021 Sport Highlights. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie…
2021 Sport Highlights – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole
2021 Sport Highlights. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie…
2022 Boodskap – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
2022 Boodskap. Amelia Lamprecht, Hoofdogter 2022, en Dawie Maree, Hoofseun 2022, het ‘n boodskap aan al die Trekkers vir 2022. Kyk gerus die video Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/
Sport: hoogtepunte 2021 – Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole
Sport: hoogtepunte 2021. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie…
Boere Bash Krieket – Hoër Landbouskool Boland
Boere Bash Krieket. Hoër Landbouskool Boland bedank elke span, borg en toeskouer wat deel was van die Boere Bash Krieket. Baie geluk aan die Merino’s wat met die louere weggestap…
Boodskappe 2021 Matrieks – Nikita Viviers van Hoërskool Bastion
Boodskappe 2021 Matrieks. Gustav Viviers, vader van Nikita Viviers, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Nikita is in matriek…
ONLINE A+Students – Paarl Girls’ High Elle Joubert excels
ONLINE A+Students. Elle Joubert from Paarl Girls’ High was one of the 316 learners who took part in the first ever country wide ONLINE A+Students Nationals competition. She managed to…
Atletiek – SA Rekord vir Juané le Roux van Hoërskool Nelspruit
Atletiek. Juané le Roux, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Nelspruit, het die Suid-Afrikaanse- én Afrika-rekord vir diskus dogters o/17 in die F46-klas gebreek. Sy verbeter die Afrika-rekord van 21,35 en…
Voortrekkers – Hayley Postumus van Truida Kestell ontvang Goud
Voortrekkers. Hayley Postumus van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het goud (85% en meer) ontvang vir PD Voorslag. Dit is die toekenning wat leerders in die laerskool kan ontvang vir Voortrekkers.…
Prep cricket – St Charles College Prep Cricketers against Howick Prep
Prep cricket. This past weekend St Charles College, Pietermaritzburg, Prep Cricketers played in a series of fixtures against Howick Prep and there were some great team and individual performances. St…
Eerste Wêreldoorlog – Erries vier Herdenkingsdag met kranslegging
Eerste Wêreldoorlog. Op Sondag, 14 November, het die jaarlikse Herdenkingsdag se diens en parade by die Moth-perseel in Ermelo plaasgevind. Hierdie dag word wêreldwyd gedenk op die naaste Sondag aan…
Filmit 2021 – genomineerdes aangekondig
Filmit 2021. Die Filmit kompetisie is in sy finale en opwindende fase. Die genomineerdes in elk van die kompetisie se onderskeie kategorieë word aangekondig. Filmit is ’n kortfilmkompetisie vir hoërskoolleerders…
Shavathon – Glenwood hosting a Shavathon to support CANSA
Shavathon. Glenwood High School from Durban will be hosting a shavathon to support CANSA (The Cancer Association of South Africa). Date: Friday, 19 November 2021 Venue: Bassons Field at Glenwood…
Softball – Two learners from Curro Aurora selected for Gauteng u/15 team
Softball. Ameerah Hank and Zoe Pestana from Curro Aurora, Randburg Gauteng, have been selected for the Gauteng u/15 softball team. They will be playing at the Summer Games National School’s…
Gholfdag – Hoër Jongenskool Paarl Blue Day gholfdag
Gholfdag. Hoër Jongenskool Paarl se BLUE DAY-gholfdag het op 11 November te Boschenmeer-gholfklub plaasgevind. Hierdie jaarlikse uitblink-geleentheid word nie sommer deur ons ouers en oudleerders gemis nie en al 36…
Ritmiese Gimnaste – Hoër Meisieskool Paarl by SA Kampioenskappe
Ritmiese Gimnaste. Hoër Meisieskool Paarl ia baie trots hul Ritmiese Gimnaste, Zia Engela, Nadya Joubert, Maddison Cloete, Misha Grobler, Katienka Nolte, Nina Enslin, Alyx du Toit en Leah du Toit…
Voortrekkers beloon – Hoërskool Fichardtpark prysuitdeling
Voortrekkers beloon. Die Voortrekkersvan Hoërskool Fichardtpark het Maandag, 8 November, hul prysuitdeling gehou. Tydens die geleentheid is nuwe lede ingelyf en ingesout. Daar was ook toekennings vir jare diens uitgedeel,…
Jordania Skaak – Tien uit tien vir Jorries skaak
Jordania Skaak. Tien van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, se skaakspelers is ingesluit in die Mangaung Skaak Streekspan wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe in Januarie 2022. Die volgende…
Matriekraad en VRL – Hoërskool Hennenman Matriekraad en VRL 2022
Matriekraad en VRL. Hoërskool Henneman is trots om hul nuwe leiers vir 2022 aan te kondig. Matriekraad: JR Venter (hoofseun), Anke Prinsloo (hoofdogter), Lily Lennon (onderhoofdogter), Phumelela Khaba (onderhoofseun), Tshepo…
OR Tambo swemspanne – Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer
OR Tambo swemspanne. Vier Affies swemmers, Lea Simpson, Nqobile Tshabalala, Mareen van der Merwe en Aimy Engelbrecht was gekies vir die OR Tambo swemspanne. Hulle het die volgende prestasies behaal:…
Stulting – 2021 Grade 7 farewell celebrated
Stulting. The grade 7’s from Stulting Primary School, Humansdorp, were in high spirits as they celebrated their farewell. They spent the morning at the Jeffrey’s Bay Supertubes where they enjoyed…
Boland Krieket – Daandré Walker van Hoërskool Strand o.16 krieketspan
Boland Krieket. Daandré Walker, ‘n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand, is in die Boland se o.16-krieketspan opgeneem. Die span gaan gedurende Desember in Pretoria deelneem. Daandré is ‘n toonbeeld van…
BVHS – Schools That Rock gesels met Dawie Maree
BVHS. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Dawie Maree, Hoofseun van Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir 2022. Dawie, hoe sien jy jou rol as…
OP Tennisproewe – Laerskool Stulting leerders presteer
OP Tennisproewe. Vier van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie, Lianca Rose en Naruschka Conradie het Sarah Baartman verteenwoordig by die o/14 OP Tennisproewe. Tydens hierdie…
Festival of Engineering – Mia Delport van Oranje wen goud
Festival of Engineering. Mia Delport, ’n gr. 8-leerder van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, se projek het ‘n goue medalje op die International Festival of Engineering in Tunisië gewen. Daar…
‘Indoor’ Hokkie – Erries in Mpumalanga-‘Indoor’ Hokkiespan
‘Indoor’ Hokkie. Hoërskool Ermelo is baie trots op Deidre en Kayla van der Meyden, graad 11-leerders van EHS, wat gekies is vir die o/18 Mpumalanga (Indoor/binnenshuise) Hokkie A-span (Black Mambas).…
Grey Water Polo – Grey College matches played in Pretoria
Grey Water Polo. Grey College, Bloemfontein, U.14 and U.15 water polo teams played in Pretoria. Results: U.14B: Lost 1-11 vs Affies; Lost 3-7 vs St Alban’s; Won 9-2 vs Pretoria…
Santa Shoebox project – St Andrew’s School for Girls senior classes
Santa Shoebox project. St Andrew’s School for Girls’ Senior School classes all contributed towards making up gift packs for the Santa Shoebox Project. The school thanks all their girls and parents…
HJS vs PRG Krieket – Hoër Jongenskool vs Paul Roos Gimnasium
HJS vs PRG Krieket. Verskeie krieketspanne van Hoër Jongenskool Paarl en Paul Roos Gimnasium het mekaar vanaf 2 tot 6 November op die krieketveld die stryd aangesê. Die uitslae was…
Huiskomitee – Hoërskool Witteberg Huiskomitee Huis Witteberg
Huiskomitee. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul nuutverkose Huiskomitee van Huis Witteberg. Jacques du Preez is die Primarius, Francois Viljoen die Onder-Primarius, Chandré Mile is die Primaria en…
Provincial Cricket – St Charles College boys selected for Provincial Cricket
Provincial Cricket. The provincial cricket selections for 2021 have concluded. St Charles College is very proud of the boys who have been announced. The college is also proud of Mr…
Punt Blits – Hoërskool Punt se eerste aanbieding
Punt Blits. Hoërskool Punt van Mosselbaai het Punt Blits op 5 November vir die eerste keer aangebied. All learners participated with great sportsmanship and enjoyed every second. Seven schools participated…
Aandreeks Krieket – Hoërskool Wonderboom vier die oorwinning
Aandreeks Krieket. Die lekkerste lekker om ‘n Vrydag mee te begin, is met die Aandreeksbeker in die hande van die Wonnie-Krieketmanne. Die Hoërskool Wonderboom se eerstekrieketspan het na afloop van…
Swimming Gala – St Andrew’s School for Girls win Fun Relay gala
Swimming Gala. St Andrew’s congratulate their Senior School swimmers for winning the Fun Relay gala against Roedean, Jeppe, St Dominic’s and Parktown Girls’ schools. Photo supplied Read more on St…
SWD Muurbal: Oakdale se muurbalspelers by SWD-proewe deelgeneem
SWD Muurbal. Dertien van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal se muurbalspelers het aan die eerste ronde SWD-proewe deelgeneem. Hulle eindig as volg op die SWD Ranglys: O.19: Neil Visser vierde,…
Kers Vers en Melodie – Hoërskool Fichardtpark aanbieding
Kers Vers en Melodie gaan op reis. Die Kunste Akademie se musiekdepartement het deelgeneem aan die jaarlikse Kers, Vers en Melodie. Die aanbieding is deur die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein.…
Fichies groet – Drie legendariese onderwysers gegroet
Fichies groet. Om afskeid te neem is nie vir ‘sissies’ nie, maar om van drie fenomenale onderwyseresse afskeid te neem is nie aldag maklik nie. Fichies op ‘n merkwaardige wyse…
Hoërskool Langenhoven – Schools That Rock gesels met Fayden Sefoor
Hoërskool Langenhoven. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Fayden Sefoor, Hoofseun van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, vir 2022. Fayden, hoe sien jy…
SHS Koor – Hoërskool Standerton koor “Herders op die ope velde”
SHS Koor. Die #bakgat koor van Hoërskool Standerton nooi hul gemeenskap uit om deel te word van hul Geseënd genoeg om te gee projek! Luister gerus na SHS leerders se…
Scout award – Camps Bay High learber achieves Springbok Scout Award
Scout award. Camps Bay High School Grade 11 learner, Dominic Holling, recently attained the highest level available – the Springbok Scout Award. Said Kirsten Mobsby, Head of Service at Camps…
SA Tennisspan – Liné Greyling van Oranje in SA o.20-tennisspan
SA Tennisspan. Liné Greyling van Hoër Meisieskool Oranje is as 17-jarige vir die Suid-Afrikaanse o.20-tennisspan gekies. SA se Tennisspan span gaan vanaf 3 Desember in Lesotho op Afrika se Streek…








