2021 Sport Highlights. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na verskeie sport hoogtepunte van Vrystaatskole gedurende 2021. Sport news play an important role at Schools That Rock. We look back at the sport highlights of the Free State schools during 2021.
Hiermee ‘n aantal van ons sport hoogtepunte 2021 van September 2021 (Deel1/ Part 1)
HOKKIE
Trio Kroonstad: Trio spog met altesaam 31 hokkiespelers in verskeie Noord-Vrystaat spanne.
Noord-Vrystaat o/18 – seuns: Reinhardt van der Walt, Jaden Venter, DW Staal, John Robbert Scott, Burger Marais en Duan Smit (reserwe).
Die Noord-Vrystaat Meisies: Lanél Olivier (o/18B), Joret Olivier (o/18B), Hazel Kunyavapa (o/16), Jani Wessels (o/14A reserwe), Nikka Terre’Blanche (o/14B), Nadia Campher (o/14B), Elizabeth Venter (o/14B).
Noord-Vrystaat o/16-seuns: Jaco Kleingeld, Rahn van Aswegen, Danie Schoonraad, Herman Kleynhans, Louis Cronje, JP Botha, Edwin Staal, Zinidine Bouwer en Xavier Rich.
O/14 Noord-Vrystaat-seuns: SP Kruger, Stefan Esterhuizen, Ivan De Bruyn, Schalk Jonker, Bokamoso Mohanoe, Lesedi Matseliso, Ernst Eloff, Katleho Mohomane en Jandre Meyntjes.
RUGBY
Laerskool Truida Kestell: Damien Zwahlen en Mpho Motholo is gekies is vir die Griffons 7’s Rugbyspan.
Hoërskool Witteberg: Witteberg maak vanjaar geskiedenis met 10 Witteberg rugbymanne wat in onderskeie Griffons Rugbyspanne ingesluit is.
5 Manne ingesluit in die Cravenweekspan: Luhan Bester, Duan Maritz, Bradley Jacobs, Tiaan Naudé en Curtley Smith.
5 Manne ingesluit in die Akademieweek: Christiaan Schoonraad, TJ van Zyl, Ivan Putter, Ashton Diedericks en Enrico Jansen.
KRIEKET
Welkom Volkskool: Leander Greeff, Justin Swaine, Luan Botha, Carl van Vuuren, Ian de Jongh, Jan-Thomas Bezuidenhout en Bokamoso Luke is in verskeie Lejweleputswa krieketspanne opgeneem.
0/11: Leander Greeff, Justin Swaine, Luan Botha en Carl van Vuuren
0/13: Ian de Jongh, Jan-Thomas Bezuidenhout en Bokamoso Luke
Primêre Skool Naudéville: Ruben Field, Pedri van der Merwe en Henre Rossouw is ingesluit in die Lejweleputswa 0/11B krieketspan.
Primêre Skool Naudéville: Aiden Schoeman en Kamahelo Molefi, is ingesluit in die Lejweleputswa 0/11A krieketspan.
Hoërskool Witteberg: Tshepo Motloung, Dries Stemmett, Johan Vorster, Stephan Geldenhuis en Lesego Mosikidi is ingesluit in die Thabo Mofutsanyane (TBM) krieketspanne.
o.19A TBM – Tshepo Motloung
o.16A TBM – Dries Stemmett, Johan Vorster, Stephan Geldenhuis en Lesego Mosikidi.
Primêre Skool Naudéville: James Kruger, Vian Boardman, Pedre Wilken en Janco Ferreira is ingesluit in die Lejweleputswa 0/13A krieketspan.
Kamohelo Moloke, Ntsassa Tseou, Wyatt Wessels, Albert Kruger en Louw Fouche is ingesluit in die Lejweleputswa 0/13B krieketspan.
PERDERUITERS
Welkom Volkskool: Vené Steyn, met haar perd Cornerstone Whatever. Kara Taute met Cornerstone Lady Frankel. Zonika v.d Berg met Pick up sticks. Tené Martin met Storm Rider en Ivanka Erasmus met Cornerstone Vitoria’s Pride is gekies vir die SANESA Vrystaat A-span. Hulle het in Oktober aan die S.A Kampioenskappe te Kayalami deelgeneem.
Primêre Skool Naudéville: Ava Adendorff van Primêre Skool Naudéville in Welkom en haar perd, Dibynn Chippendale, is gekies vir die Vrystaat Newcomer Span wat gedurende Oktober aan die S.A. Kampioenskappe deelgeneem het.
NETBAL
Hoërskool Trio Kroonstad: Stephli-Ann van der Westhuizen, Mikayla Bouwer, Chené Jacobs, Janique Loubser en Merinda Cronjé is in verskeie Vrystaat Jaguar-netbalspanne opgeneem.
O.15: Stephli-Ann van der Westhuizen en Mikayla Bouwer.
O.16: Chené Jacobs.
O.18: Janique Loubser en Merinda Cronjé.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za