Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Morne Ceronio by die “groot skool”. Hy begin vandag, 12 Januarie sy skoolopleiding by Laerskool Fairland in Randburg, Gauteng.
Geniet jou skoolloopbaan, Morné. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Nooit terug!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za