NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark skitter
NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het as algehele wenners by die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms in die C-Afdeling geëindig. 𝗗𝗔𝗚 𝟭 𝗗𝗔𝗚 𝟮 𝗗𝗔𝗚 𝟯 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Goudveld
Skole Krieket. Die Eerste krieketspanne van Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Goudveld het teen mekaar gespeel in ‘n 50 beurt skole krieket wedstryd. Hoërskool Fichardtpark het die loot gewen en besluit…
Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark o.15A teen Duineveld
Skole Krieket. Hoërskool Fichardtpark se o.15A krieketspan het gister, 11 Oktober die o.15A toerspan van Hoërskool Duineveld, Upington, ontvang. Fichies boul eerste. Beste boulers: Fichies beperk Velties tot 72 almal…
AVS Vrystaat Somerfees – Hoërskool Fichardtpark
AVS Vrystaat Somerfees. Twaalf Fichies het die Vrystaat verteenwoordig gedurende die jaarlikse AVS Vrystaat Somerweek. 𝗞𝗿𝗶𝗲𝗸𝗲𝘁 O.19 𝗦𝗻𝗲𝗹𝗯𝗮𝗹 (𝗙𝗮𝘀𝘁 𝗙𝗶𝘃𝗲) O.17 𝗛𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 (𝗪𝗼𝗲𝗺𝗮) O.𝟭𝟳 𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆 𝟳’𝘀 O.𝟭𝟲 𝗛𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀…
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van Hoërskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan dié atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het…
50-Beurt Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark
50-Beurt Skolekrieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10…
SA 20 Krieketreeks – Hoërskool Fichardtpark
SA 20 Krieketreeks. Hoërskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te…
Krieketstryd van die Suide – Hoërskool Fichardtpark teen JF
Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Hierdie wedstryd vind…
SA Gym Games – Hoërskool Fichardtpark
SA Gym Games. Klarise Ribeiro van Hoërskool Fichardtpark het die Vrystaat tydens die SA Gym Games verteenwoordig. Klarise het aan die Dubbel-mini trampoline, vlak 9 afdeling deelgeneem en eindig algeheel…
Matrikulant van die jaar – Hoërskool Fichardtpark
Matrikulant van die jaar. Twee matrikulante van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Carla Marais en Ethan Burger is deel van die top 14 finaliste van die Matrikulant van die jaar, 2024.…
Vrystaat Krieketproewe – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Krieketproewe. Vier van Hoërskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem. Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg: Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse…
Internasionale Wetenskap Ekspo – Hoërskool Fichardtpark
Internasionale Wetenskap Ekspo. Henro Vorster, Graad 10 leerder van Hoërskool Fichardtpark, het ‘n silwer medalje tydens die Internasionale Wetenskap Ekspo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Cheerleaders Nasionale kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Cheerleaders Nasionale kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark se Lions Cheerleaders het aan die Cheerleaders Nasionale kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Die All Girls-span wen eerste plek in hulle kategorie, wat hul dus dié…
Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark
Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark het hulle matriekafskeid gehou op 20 September in gietende reën. Alhoewel dit baie koud was, was daar geen keer aan hulle entoesiasme om die aand te…
Nasionale Netbal Bokkieweek – Hoërskool Fichardtpark
Nasionale Netbal Bokkieweek. Dioné van Deventer, 0.14 netbalspeler van Hoërskool Fichardtpark, neem tans deel aan die Nasionale Netbal Bokkieweek. Hierdie toernooi vind in Kaapstad plaas en duur tot Saterdag, 21…
Vrystaat Sportsterre 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Sportsterre. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Matthew Durow en Judy Watson gaan hul skool verteenwoordig tydens die gesogte Vrystaat Sportsterre 2024 kompetisie. Die wenners word tydens ‘n glansgeleentheid op…
Skole Krieket – Hoërskool Fichardtpark
Skole Krieket. Hoërskool Fichardtpark se o.15A-krieketspan het die afgelope naweek teen Grey Kollege, gedurende skole krieket se voorseisoen wedstryde, gekompeteer. Vrydag het hulle ‘n T20 wedstryd gespeel en Saterdag ‘n…
Krieket Streeksproewe – Hoërskool Fichardtpark
Krieket Streeksproewe. Sewe krieket-dames van Hoërskool Fichardtpark gaan Vrydag, 6 September, aan die Krieket Streeksproewe te Mangaung Oval deelneem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Sentraal 7’s Rugbytoernooi – Sentraal, JF, Grey, Fichardtpark
Sentraal 7’s Rugbytoernooi. Uitslae van Sentraal 7’s Rugbytoernooi, Saterdag, 31 Augustus. O.15 Spanne O.17 Spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Wesgrow Sentrale Skolesport – Hoërskool Fichardtpark
Wesgrow Sentrale Skolesport. Hoërskool Fichardtpark se eerste seunshokkiespan is aangewys as die wenners van hul afdeling by die Wesgrow Sentrale Skolesport byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Fichies se o.16B seunshokkiespan…
Hoërskole Skaakliga 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Hoërskole Skaakliga 2024. Foto: Fichies se skaakspelers. Hoërskool Fichardtpark se o.19A-Skaakspan is bekroon as die algehele wenners van die Bloemfonteinse Hoërskole Skaakliga 2024. Die o.19 A-spanlede Ruald van Heerden, Ruan…
Leerderraad 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Leerderraad 2025. Die leerderraad 2025 van Hoërskool Fichardtpark is aangekondig en is tydens ‘n spoggeleentheid ingewy. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Provinsiale Krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark
Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van Hoërskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. 𝗢.𝟭𝟲 Motheo Krieketspan 𝗢.𝟭𝟵 Motheo Krieketspan Meer…
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan – Hoërskool Fichardtpark
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Corné Rossouw, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies vir die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Sy verteenwoordig die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan vanaf 24 tot 28 September te…
SA Skermkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Skermkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Miguel Ribeiro, het aan die SA Skermkampioenskappe deelgeneem. Hy het ‘n silwer medalje in die o. 20 Sabel en ‘n brons medalje in die o.17…
Vrystaat Pluimbalspan – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan Kritzinger, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir die o.19 Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan en haar span het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
ATKV Redenaarskompetisie – Hoërskool Fichardtpark
ATKV Redenaarskompetisie. Karla Marais, Hoërskool Fichardtpark leerder, gaan môre, Dinsdag 13 Augustus, aan die Nasionale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie te Klein-Kariba deelneem. Dit is ook die eerste keer in…
Vrystaatse Kunswedstryd – Hoërskool Fichardtpark skitter
Vrystaatse Kunswedstryd. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Suzaan Kritzinger, Cronjé Meintjies en Christiaan Kotzé het uitstekend presteer by die Vrystaatse Kunswedstryd. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Vrystaatse Kunswedstryd – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaatse Kunswedstryd. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Johrné Rossouw en Christiaan Kotzé, het albei A-simbole vir sangsolo’s tydens die Vrystaatse Kunswedstryd behaal. Hul begeleier was Anton Esterhuyse. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Sadta Classique Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Sadta Classique Kampioenskappe. Megan Muller van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het die afgelope naweek aan die Sadta Classique Kampioenskappe deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…
Nasionale Landsdienskamp – Hoërskool Fichardtpark
Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Fichardtpark leerder, Schalk Botes is verkies om die Vrystaat op Nasionale vlak te verteenwoordig. Die Nasionale Landsdienskamp vind plaas vanaf 7 tot 12 Desember te Hadidas Creek…
Skole Hokkie – Hoërskool Fichardtpark
Skole Hokkie. Hoërskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ‘n ware ambassadeur is…
Netbal Bokkieweek toernooi – Hoërskool Fichardtpark
Netbal Bokkieweek toernooi. Twee netbalspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Inge Jacobs en Giselle Shehab is onder die Top 35 netbalspelers wat by die Bokkieweek toernooi ingesluit is. Hulle toer…
NAPSO (Namibiese Privaatskole) – Hoërskool Fichardtpark
NAPSO (Namibiese Privaatskole). Hoërskool Fichardtpark was bevoorreg om die NAPSO (Namibiese Privaatskole) Toerspanne gister, Dinsdag 9 Julie, te ontvang en ook ‘n paar vriendskaplike wedstryde teen hulle te speel. Meer…
SA Hokkie Bokkieweekspan – Hoërskool Fichardtpark
SA Hokkie Bokkieweekspan. Vyf hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark, Ethan Burger, Wian Bekker, Michael Cruywagen, Alwyn Janeke en Cobus van Wyk, is in die SA Hokkie Bokkieweekspan ingesluit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Nederland Kriekettoer – Hoërskool Fichardtpark
Nederland Kriekettoer. Na die Kovsie-Smash krieketfees wat in Januarie deur Hoërskool Fichardtpark aangebied is, is daar ‘n verteenwoordigende span gekies vir die Nederland Kriekettoer. Garnet Tarr was die gasspreker by…
Cravenweek en Akademieweek Rugby – Hoërskool Fichardtpark
Cravenweek en Akademieweek Rugby. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Fichardtpark verteenwoordig hul skool by Cravenweek en Akademieweek Rugby. Hoërskool Fichardtpark se eerstespan slot, Bukho Mlali, draf môre, 25 Junie, vir die…
Merensky Krieketweek – Hoërskool Fichardtpark
Merensky Krieketweek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het Hoërskool Brandwag, Benoni, gepak in ‘n wedstryd tydens die Merensky Krieketweek. Brandwag wen die loot en besluit om te boul op ‘n moeilike blad.…
Vrystaat Skole Netbal – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Skole Netbal. Twee netbalspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Gilden Valentine en Su-Hesri van Zyl is gekies vir die Vrystaat Skole Netbalspan n(SASN). SASN focuses on an integrated netball…
Provinsiale Rugby-afrigters – Hoërskool Fichardtpark
Provinsiale Rugby-afrigters. Drie rugby-afrigters van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein wat betrokke is by Vrystaat Hoërskole spanne is verkies as Provinsiale Rugby-afrigters. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
Netbal Semi-finale – Hoërskool Fichardtpark
Netbal Semi-finale. Die o.14 A en o.14C netbalspanne van Hoërskool Fichardtpark het hul netbal semi-finale wedstryde gister, 13 Mei, gewen. Die twee spanne speel môre, 15 Mei, in die finaal…
Fichie Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark kry SAMCA Kleure
Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se Fichie Cheerleaders het uitsonderlike prestasies tydens die SAMCA Nasionale Span-proewe behaal. Fichie Cheerleaders verwerf hul SAMCA Kleure: Schalk Botes, Franco Griesel en Lanché Prinsloo…
SA Nasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Nasionale Karate Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Mia-Lee Fourie, het skitterend presteer tydens die SA Nasionale Karate Kampioenskappe. Mia-Lee is ‘n 1ste Graad Swart belt wat onder die 15-17 jaar…
Vrystaat Streke Tennisspan – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Streke Tennisspan. Vier tennisspelers van Hoërskool Fichardtpark is in die Vrystaat Streke Tennisspan vir 2024 ingesluit: Seuns o.17 Seuns o.19 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
SANSSU Top 80 – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer
SANSSU Top 80. Hoërskool Fichardtpark leerder, Anje Blom, het uitstekende prestasies tydens die SANSSU Top 80 byeenkoms behaal. Sy verwerf brons vir 3p asook silwer vir 10m en spog met…
Fichie Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark na proewe
Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark se ‘cheerleaders’ neem op 13 en 14 April aan die SAMCA Nasionale Spanproewe te Johannesburg deel. Die Fichies staan bankvas agter hierdie vyftien leerders! Die span…
SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Fichardtpark
SA Skole Atletiekkampioenskap. Nege atlete van Hoërskool Fichardtpark het presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne – Hoërskool Fichardtpark
Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne. Ses leerders van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in verskeie Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Die SA Skole Atletiekkampioenskappe vind vanaf 3 tot 6 April in die Paarl plaas. Twee van Fichies se atlete, Ruan Kriel en Malan van Rensburg, het die…
ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool Fichardtpark
ECHS Hokkietoernooi. Hoërskool Fichardtpark se dogters o.16A hokkiespan het die naweek deelgeneem aan die ECHS Hokkietoernooi. Dit word aangebied by Eunice High School. Die toernooi bied ook afrigtingssessies vir spelers…
















































