)

Fichie Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark na proewe

Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark se ‘cheerleaders’ neem op 13 en 14 April aan die SAMCA Nasionale Spanproewe te Johannesburg deel. Die Fichies staan bankvas agter hierdie vyftien leerders!

Die span bestaan uit die volgende lede:

  • Graad 8: Klarise Ribeiro
  • Graad 9: Kianna Engelbrecht en Kacey Coetzee
  • Graad 10: Chris-Mari Wessels en Melissa Nel
  • Graad 11: Lanché Prinsloo, Janicka Eksteen, Megan Kleingeld, Alexis Le Roux, Iané van Heerden, Caitlin Wilkens, Schalk Botes, Franco Griesel, Steven Du Preez en Caylem Marshall.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal