)

You are sponsoring

Fichie Cheerleaders - Hoërskool Fichardtpark na proewe

Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark se ‘cheerleaders’ neem op 13 en 14 April aan die SAMCA Nasionale Spanproewe te Johannesburg deel. Die Fichies staan bankvas agter hierdie vyftien leerders! Die span…