Noodhulp. Twaalf leerders van Hoërskool Goudveld in Welkom het hul Noodhulpsertifikaat vir vlak 1 geslaag.
Die leerders is:
- Seané Hartslief
- Kara Marx
- Dironé Hans
- Robin Nieuwoudt
- Chanel Steyn
- Dawie Janse van Rensburg
- Armand Laeremans
- Karla Rheeder
- Jubiandra Phillips
- JJ Janse van Rensburg
- Hanco de Beer
- Mika Kruger
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf