Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark het hulle matriekafskeid gehou op 20 September in gietende reën. Alhoewel dit baie koud was, was daar geen keer aan hulle entoesiasme om die aand te geniet nie.
Hulle het heerlik gesmul, gekuier en gedans en het so hulle skoolloopbaan op ‘n hoogtepunt afgesluit.

















Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








