)
Asemrowende Matriekafskeid – Grey Kollege

Asemrowende Matriekafskeid – Die 2024 matrieks van Grey Kollege se skooljaar het afgesluit deur ‘n asemrowende matriekafskeid te kon bywoon. Dit was ‘n aand vir die boeke! Die Eeufeessaal is…

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Jim Fouché

Matriekafskeid 2024. Hoërskool Jim Fouché het hul Matriekafskeid 2024 Vrydagaand, 27 September gevier. Hierdie hoogtepunt van hul skoolloopbaan sal hierdie jong mense altyd bybly. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Matriekafskeid 2024 – Hoër Jongenskool Paarl

Matriekafskeid 2024. Die matriekafskeid van Hoër Jongenskool Paarl het ook aangebreek. Die bewys van vreugde is ook op almal se gesigte te sien. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/…

Matriekafskeid 2024 – Hoër Volkskool Heidelberg

Matriekafskeid 2024. Die Volkies se Matriekafskeid 2024 was asemrowend mooi. Kyk gerus hoe die Volkies geskitter het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf

Matriekafskeid 2024 – Hoërskool Oos-Moot

Matriekafskeid 2024. Oosies hou matriekafskeid en daarmee groet hulle ‘n 12-jaar skoolloopbaan. Geniet die video. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oos-moot.co.za/ Video verskaf

Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark

Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark het hulle matriekafskeid gehou op 20 September in gietende reën. Alhoewel dit baie koud was, was daar geen keer aan hulle entoesiasme om die aand te…

Matriekafskeid 2024 – Bergsig Akademie

Matriekafskeid 2024. Bergsig Akademie se Matriekafskeid 2024 was ‘n absolute fees van kleur, musiek, goeie geselskap, heerlike kos, pragtige uitrustings en dans in egte betowerende Boheemse (Bohemian) styl. Die klas…

Matriekafskeid 2024 – Hoër Landbouskool Oakdale

Matriekafskeid 2024. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het hul matriekafskeid 2024 gevier met ‘n aand om te onthou onder die sterre. Geniet die foto’s van hierdie pragtige jong mense. Meer…