Asemrowende Matriekafskeid – Die 2024 matrieks van Grey Kollege se skooljaar het afgesluit deur ‘n asemrowende matriekafskeid te kon bywoon.
Dit was ‘n aand vir die boeke! Die Eeufeessaal is behoorlik in ‘n sprokieland verander.
Enkele oomblikke van die matriekafskeid was asemrowend.







Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








