AVS Vrystaat Somerfees. Twaalf Fichies het die Vrystaat verteenwoordig gedurende die jaarlikse AVS Vrystaat Somerweek.
𝗞𝗿𝗶𝗲𝗸𝗲𝘁 O.19
- Jaden Geldenhuys
𝗦𝗻𝗲𝗹𝗯𝗮𝗹 (𝗙𝗮𝘀𝘁 𝗙𝗶𝘃𝗲) O.17
- Leandri Bezuidenhout
- Giselle Shehab
𝗛𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 (𝗪𝗼𝗲𝗺𝗮) O.𝟭𝟳
- Zané van Heerden (Zané is ook gekies vir die Nasionale Bokkiespan)
- Janelle Oosthuisen
𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆 𝟳’𝘀 O.𝟭𝟲
- Dillon Louw (Span verdien algeheel silwer).
𝗛𝗼𝗸𝗸𝗶𝗲 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 O.𝟭𝟱
- Valri van Heerden (Span verdien algeheel goud).
𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆 𝟳’𝘀 O.𝟭𝟰
- Ziaan van Heerden
- FJ van der Merwe
- Devlin Louw
- Carel Clarence (Carel is ook aangewys as speler van die toernooi)
𝗚𝗵𝗼𝗹𝗳𝘀𝗽𝗮𝗻
- Juan Mostert
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








