Netbal Bokkieweek toernooi. Twee netbalspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Inge Jacobs en Giselle Shehab is onder die Top 35 netbalspelers wat by die Bokkieweek toernooi ingesluit is. Hulle toer saam met die Nasionale Netbalspan na Thailand.
Giselle is ook as die beste verdediger in die Vrystaat Bokkieweek o.19 span aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








