NAPSO (Namibiese Privaatskole). Hoërskool Fichardtpark was bevoorreg om die NAPSO (Namibiese Privaatskole) Toerspanne gister, Dinsdag 9 Julie, te ontvang en ook ‘n paar vriendskaplike wedstryde teen hulle te speel.
- 1ste span Meisies hokkie: Fichies: 2 – NAPSO: 2
- 1ste span Seuns hokkie: Fichies: 4 – NAPSO: 0
- 1ste span Netbal: Fichies: 17 – NAPSO: 29
- 1ste span Rugby: Fichies: 7 – NAPSO: 13


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









