Classic Powerlifting. Janco du Plooy, Graad 12 leerder van Grey Kollege het ‘n silwermedalje in die Subjunior-afdeling (onder 93kg) tydens die Asian Pacific African-kampioenskap vir ‘Classic Powerlifting’ verower. Die kampioenskap word vanaf 6 tot 13 Julie in Potchefstroom aangebied.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








