Vrystaat Streke Tennisspan. Vier tennisspelers van Hoërskool Fichardtpark is in die Vrystaat Streke Tennisspan vir 2024 ingesluit:
Seuns o.17
- Daniël Badenhorst (6de posisie in die span)
Seuns o.19
- Janco Pelser (1ste posisie in die span)
- Zhayn Vorster (5de posisie in die span)
- Frederick Janse van Rensburg (Reserwe)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf