Cheerleaders Nasionale kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark se Lions Cheerleaders het aan die Cheerleaders Nasionale kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem.
Die All Girls-span wen eerste plek in hulle kategorie, wat hul dus dié beste span in Suid-Afrika maak. Hierdie puik span het ook die African Cup Afdeling gewen!.
Die Co-ed-span behaal ‘n asemrowende tweede plek by die Nasionale kampioenskappe.
Die Vrystaat Cheerleadersspan verwerf ‘n tweede plek by Nasionale kampioenskappe in hulle kategorie. Hierdie span bestaan slegs uit leerders van Hoërskool Fichardtpark!


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








