Hoërskool Fichardtpark Skaak – Skitter tydens Grey skaaktoernooi
Hoërskool Fichardtpark Skaak. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se skaakspan het net weereens gewys dat hulle nie hulle gelyke in die Vrystaat het nie. Fichies het met die Grey-skaaktoernooi, landswyd uit 26…
Fichies Seuns Atlete – Fichies Seuns-atlete Presteer
Fichies seuns atlete. Tydens die onlangse huissport het die Fichies Seuns-atlete baie goed presteer. Die volgende atlete is as die Top 10 van die huissport-byeenkoms aangewys: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za…
Hoërskool Fichardtpark Akademie – Top 10 Graad 9
Hoërskool Fichardtpark Akademie. Baie geluk aan die Fichies wat in die vierde kwartaal van 2022 akademies presteer het. Top 10 Graad 10 Top 10 Graad 11 Meer akademiese nuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Fichies Sosiale Media – Ontmoet hul agter-die-skerms personeel
Fichies Sosiale Media – Agter elke suksesvolle sosiale media platform is ‘n Fichie-Saamwerk-Span! Dit is die rede vir Fichies se sosiale media sukses. Dié agter-die-skerms personeel van die sosiale media…
Fichie Krieket – Hoërskool Fichardtpark krieket vinnig uit kolfkampie
Fichie Krieket. Hoërskool Fichardtpark se eerste krieket span het teen Hoërskool Jim Fouché se eerste span gespeel. Fichie krieket het die wedstryd met nege lopies gewen en slaan die eerste…
Hoërskool Fichardtpark – Graad 8’s se kamp die naweek
Hoërskool Fichardtpark. Gedurende die afgelope naweek het 161 Graad 8 leerders, 127 kringleiers, personeel en Leerderraad, die Retief kampterei oorval met Fichie-wees-vreugde! Die naweek was propvol aktiwiteite soos waterkaskenadades, boeresport,…
National Pro-League Indoor Hockey – Fichies neem deel
National Pro-League Indoor Hockey. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op Karla Marais en Miike van der Merwe. Hierdie twee hokkiespelers neem tans aan die 0/18 National Pro-League Indoor Hokkie…
Fichies 2022 – Wat ‘n jaar Fichies?
Fichies 2022 – Schools That Rock kyk saam met Hoërskool Fichardtpark na die foto’s van die jaar. Geniet die video!! Fichies 2022 – Schools That Rock takes a look at…
Fichies Krieket – Vier eerstespan spelers gekies vir Motheo-span
Fichies Krieket – Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein spog met vier krieket spelers wat gekies is vir die Motheo-span. Fichies Krieket het ‘n uitsonderlike 2022 krieketseisoen beleef. Die vier eerstespan spelers wat…
FAK Geskiedenis Olimpiade – Leerders maak skoonskip
FAK Geskiedenis Olimpiade. In die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Nasionale Geskiedenis-olimpiade het leerders van regoor die land hul liefde vir geskiedenis bewys. Hulle het toetse afgelê wat aanlyn…
Top 10 Akademie – Hoërskool Fichardtpark Graad 10
Top 10 Akademie. Hoërskool Fichardtpark stel hul Top 10 akademiese presteerders, Graad 10 van die tweede kwartaal bekend. Imoné Coetzee met ‘n gemiddeld van 85,50% Adin Engelbrecht met ‘n gemiddeld…
Cheetahs – Hoërskool Fichardtpark rugby afgerig deur Cheetah-spelers
Cheetahs. Hoërskool Fichardtpark se rugbyseisoen vir 2022 het die week met ‘n groot hoogtepunt afgeskop. Die rugbyseuns van Fichies is bevoorreg om vir ‘n paar oefensessies saam met baie ervare…
Fichardtpark Hoërskool cheerleaders wen Champion of Champions 2016
Hoërskool Fichardtpark se Cheerleaders wen die
Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal
Die volgende redenaars van Hoërskool Fichardtpark het gekwalifiseer vir









