Fichies seuns atlete. Tydens die onlangse huissport het die Fichies Seuns-atlete baie goed presteer. Die volgende atlete is as die Top 10 van die huissport-byeenkoms aangewys:
- 1. Tiaan Pretorius (0/19) behaal ‘n afstand van 59,37m in die Hamergooi-item en verwerf 967punte op die tabel.
- 2. Jaco Grobbelaar (0/19) gooi ‘n afstand van 55,57m en kry 938 op die tabel.
- 3. Ruan Kriel (0/16) behaal ‘n afstand van 53,45 m in die Hamergooi en verwerf 874 punte op die tabel.
- 4. Matthew Durow (0/16) behaal ‘n 53,40m in die Hamergooi en bereik 874 punte op die tabel.
- 5. Jaco Grobbelaar (0/19 behaal ‘n afstand van 42,11m in die Diskusgooi-item en bereik 803 punte op die tabel.
- 6. Elfred Fleischman (0/19) breek die Hoogspring-rekord met ‘n puik hoogte van 1,96 m en behaal 778 punte op die tabel.
- 7. Aiden Britz (0/15) bereik ‘n afstand van 35,85 m in die Hamergooi-item en behaal 771 punte op die tabel.
- 8. Rubin Visagie (0/19) hardloop ‘n tyd van 51,53s in die 400 m en verwerf 752 punte.
- 9. Malan van Rensburg (0/16) behaal ‘n afstand van 39,38m in die Hamergooi-item en behaal 749 punte op die tabel.
- 10. Janco Pelser (0/17) hardloop ‘n puik tyd van 15,56s in die 110m Hekkies en bereik 744 punte op die tabel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








