
Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Fichardtpark leerder, Schalk Botes is verkies om die Vrystaat op Nasionale vlak te verteenwoordig. Die Nasionale Landsdienskamp vind plaas vanaf 7 tot 12 Desember te Hadidas Creek Parys, in die Vrystaat.
Om te kwalifiseer vir hierdie besondere kamp moes hy homself as leier kan bewys en moet ook as een geïdentifiseer word.
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za
Foto verskaf