Vrystaat Sportsterre. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Matthew Durow en Judy Watson gaan hul skool verteenwoordig tydens die gesogte Vrystaat Sportsterre 2024 kompetisie.
Die wenners word tydens ‘n glansgeleentheid op 3 Oktber aangekondig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










