Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne. Ses leerders van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in verskeie Mangaung Metro Vrystaat skaakspanne:
- Ruan Kotzé (o.14)
- Johrné Rossouw (o.16)
- Tristan Etsebeth (o.16)
- Jason Melville (o.16)
- Christiaan Kotzé (o.18)
- Joalize Mellville (o.18)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf