Krieket Streeksproewe. Sewe krieket-dames van Hoërskool Fichardtpark gaan Vrydag, 6 September, aan die Krieket Streeksproewe te Mangaung Oval deelneem:
- Danelle van der Merwe
- Shakira Botha
- Danell Third
- Leandri Cilliers
- Annamè Koen
- Ansu Cruywagen
- Jessica Benbrook
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









