)
Free State School Cycling – BVHS fietsryers presteer

Free State School Cycling. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n uitstekende naweek van fietsry beleef. Tydens die Hardware Mecca Free State School Cycling Series in Harrismith het BVHS se fietsryers as…

Interskole Tennis – BVHS vs Hoërskool Sentraal

Interskole Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vandag, 28 Julie, vriendskaplike tenniswedstryde gespeel teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Die wedstryde het plaasgevind voor Saterdag, 29 Julie, se wintersport-kragmeting op Bethlehem Voortrekker…

Voortrekkers – BVHS leerder woon afrondingskamp by

Voortrekkers. Lezé Serfontein, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het vanaf 9 tot 13 Julie die Nasionale Presidentsverkenner-afrondingskamp in Graaff-Reinet bygewoon. Ten spyte van die sneeu en koue, het die Voortrekkers…

Fauresmith Uithouritte – BVHS leerder presteer

Fauresmith Uithouritte. AJ Myburgh, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Fauresmith 206 km uithourit in die swaergewigklas deelgeneem. Hy het twintigste van 49 ruiters geëindig. AJ het ook…

MTB Marathon – BVHS fietsryers presteer

MTB Marathon. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het goed presteer die afgelope naweek by die MTB Marathon by Onze Rust buite Bloemfontein. Tydens die 25 km resies het Johan van…

Fauresmith Perde Uithourit – BVHS leerders presteer

Fauresmith Perde Uithourit. Twee niggies, Nicolene Arangies en Anné Nel, albei leerders van Betthlehem Voortrekker Hoërskool, het saam deelgeneem aan die Fauresmith Perde uithourit. Die uithourit het gedurende die Julie-vakansie…

Rhino Hokkie – Lanelle van Reenen van BVHS na Ierland

Rhino Hokkie. Lanelle van Reenen is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy is na afloop van verlede week se Rhino Hokkie byeenkoms gekies om deel te wees van die…

Rhino Hokkieweek – BVHS leerders in Noord Vrystaat span

Rhino Hokkieweek. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die Noord-Vrystaatspan wat deelneem aan die jaarlikse Hoërskole Rhino Hokkieweek. Janké Kriek, Lanelle van Reenen en Ermari Botha sal…

NFS Hokkie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool neem deel

NFS Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se hokkiedogters is deel van die o/14A NFS Hokkie span wat aan die Noordelike toernooi in Krugersdorp die afgelope week deelgeneem het. Die Voortrekker hokkieseuns…

Nasionale Hokkie – BVHS spelers in O.18 spanne

Nasionale Hokkie. Ses dogters en vyf seuns hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool verteenwoordig die Noord-Vrystaat o/18A Nasionale Hokkie seuns- en dogterspanne by die Nasionale o/18 hokkietoernooi in Bloemfontein. Dogters: Seuns:…

Vrystaat Distrikte Tennis – BVHS leerders in spanne opgeneem

Vrystaat Distrikte Tennis. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is in die Vrystaat distrikte tennis span opgeneem!  Hierdie proewe het 2 en 3 Junie in Bloemfontein plaasgevind. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za…

Boogskiet – BHVS leerder behaal goud by kampioenskap

Boogskiet. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die SANIFAA Nasionale Binneshuise Kampioenskappe deelgeneem te Bloemfontein.  Die kompetisie is oor twee dae aangebied en elke skut moet twee…

SA XCO Interprovincial Cycling – BVHS leerder kry Vrystaat kleure

SA XCO Interprovincial Cycling. Janno Kriel, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Vrystaatkleure verwerf. Janno sal op 22 Julie deelneem aan die SA XCO Interprovincial Cycling kompetisie wat in Pietermaritzburg…

Karate – BVHS leerder verteenwoordig SA in Harare

Karate. Josh Bezuidenhout, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Suid Afrika vanaf 8 tot 12 Junie verteenwoordig tydens die African Region South Kampioenskappe in Harare, Zimbabwe. Josh het ‘n goue…

Vrystaatkleure – BVHS Netbalspelers onvang Vrystaatkleure

Vrystaatkleure. Sestien netbalspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Vrystaatkleure verwerf. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto’s verskaf

ATKV Redenaars Semi-finaal – BVHS leerders presteer

ATKV Redenaars Semi-finaal. Drie van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het baie goed presteer tydens die ATKV Redenaars Semi-finaal. Susan Bender, Robyn Roos en Yadel Valdes het op 22 Mei deelgeneem aan…

Interskole Redenaarsliga – BHVS leerders na Nasionale rondte

Interskole Redenaarsliga. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool dring deur, as spanredenaars, na die Interskole Redenaarsliga se Nasionale Rondte. Die Nasionale rondte vind op 16 September by Wits Universiteit in…

IPSC Liga – BVHS se Leibrandt Swart skiet Kolskoot

IPSC Liga. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Leibrandt Swart, het die afgelope naweek weer kolskoot geskiet op Stilfontein! Hy het deelgeneem aan ‘n IPSC liga in Noord-Wes by die Frontier-baan. Hy…

Jaarlikse Uithourit – Juan Joubert van BVHS presteer

Jaarlikse Uithourit. Juan Joubert, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het gedurende 19 en 20 Mei aan die tweede Jaarlikse-Uithourit op Bethlehem deelgeneem. Juan het Vrydag aan ‘n nie-kompeterende rit deelgeneem…

Noord-Vrystaat Hokkiespanne – BVHS leerders in spanne

Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Nege-en-dertig hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. o/18A  Seuns o/18 B Seuns 0/16A Seuns o/16B Seuns 0/14 B Seuns Nie-reisende reserwe: Pieter…

Vrystaat Dans – BVHS leerders presteer uitsonderlik

Vrystaat Dans. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 12 Mei deelgeneem aan Vrystaat Dans in Welkom. Die dansers het uitsonderlike presatasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf

Simon Grey-kliniek – BVHS swemmers trotseer die koue

Simon Grey-kliniek. Swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Simon Grey-kliniek meegemaak. Dit het plaasgevind by BVHS se swembad die naweek van 19-21 Mei. Van die BVHS swemmers het die…

Interstreek Skaaktoernooi – BVHS verteenwoordig Mangaung

Interstreek skaaktoernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders gaan deelneem aan ‘n Interstreek skaaktoernooi. Dylan Bezuidenhout, Duandré du Plooy, Sebastian Piek en Philip Crause neem op 19 en 20 Mei…

ATKV Redenaars – Hoërskool Bethlehem leerders na semi-finaal

ATKV Redenaars. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende 24 en 25 April by Hoërskool Witteberg deelgeneem aan die ATKV Redenaars. Jana Grobbelaar, Susan Bender, Yadel Valdes, Karli de…

AGA (Africa Genesis Archery) – BVHS leerder presteer

AGA (Africa Genesis Archery). Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 13 Mei te Hoërskool Henties Cilliers in Virginia deelgeneem aan die AGA Boogskiet kompetisie. Sophia het ‘n…

SA U18 Rugby Sevens – Fano Linde to training camp

SA U/18 Rugby Sevens. Fano Linde is a learner of Bethlehem Voortrekker High School. The South African Rugby Union notified that Fano Linde has been selected to form part of…

TBM Netbalspanne – BVHS dogters na Vrystaatproewe

TBM Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 25 dogters wat gekies is vir die TBM-Netbalspanne. Die dogters gaan 28 Mei aan die Vrystaatproewe deelneem.  Daartydens word drie Vrystaatspanne per ouderdomsgroep verkies…

Language and Heritage Festival – BVHS leerders presteer

Language and Heritage Festival. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, het aan die ‘Festival’ deelgeneem. Sipho Nwamba en Karabo Sempe, beide graad 10 leerders, het aan die Thabo Mofutsanyana-uitdunne…

IPCS Liga Skietkompetisie – Leibrandt Swart van BVHS skitter

IPCS Liga Skietkompetisie. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die 28ste en 29ste April deelgeneem aan ‘n IPCS-liga skietkompetisie in Stilfontein, Noord-Wes. Hy het albei dae PCC (Pistol…

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – BVHS leerders neem deel

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Biathle Vrystaat-Kampioenskappe. Dit het by BVHS plaasgevind op 26 April. Ongeveer 50 deelnemers van regoor die Vrystaat het aan die…

SASN Afrika Spele – Jasmine Liebenberg van BVHS by spele

SASN Afrika Spele. Jasmine Liebenberg, o17-netbalspeelster van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is in 2022 tot die SA-skolespan vir o16-spelers verkies. Jasmine het gedurende 28 en 29 April 2023 aan die eerste…

Grand Prix Tennistoernooi – BVHS se Joma Viljoen presteer

Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die Gauteng Central Wilson Marks Park Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Sy het derde geëindig in…

ASA Afrika Kampioenskappe – Shannon Purchase wen Goud

ASA Afrika Kampioenskappe. Shannon Purchase, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is die skool se eie Afrika-kampioen in dogters o/20 Paalspring. Sy het goud gewen tydens die byeenkoms van die ASA…

Wildeklaver Netbaltoernooi – BHVS maak geskiedenis

Wildeklaver Netbaltoernooi. Die 0.16A-netbalspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak geskiedenis. Hulle het die eerste span geword wat uitgenooi is na hierdie spog sport-geleentheid.  Die top twee provinsiale spanne, wat op…

Skaak – BVHS se Duandré du Plooy en Sebastian Piek presteer

Skaak. Tydens die Mangaung Kwalifiserende Skaaktoernooi, wat aanlyn aangebied is op 22 April, het twee leerders van Hoërskool Bethlehem goed presteer. Duandré du Plooy het die vierde plek in die…

Protea Karatespan – Bethlehem Voortrekker leerders in span

Protea Karatespan. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, Nathan Helm en Josh Bezuidenhout is gekies vir die Protea Karatespan. Hulle gaan Suid-Afrika tydens die African Region South Championships vanaf…

TMED well done function – BVHS onderwysers beloon

TMED well done function. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is beloon tydens die TMED well done function. Die funksie is gehou op 24 Maart 2023. Verskeie personeel van BVHS het platinum en…

ECHS Hokkie Toernooi – BVHS spelers na Nederland

ECHS Hokkie Toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogters hokkie-spelers het aan die ECHS Hokkie Toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Sestien spelers is gekies vir die toergroep na Nederland gedurende Oktober 2023.…

Grey College o/14-rugbytoernooi – BVHS spelers na Italië

Grey College o/14-rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.14 rugbyspan het gedurende die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Grey College o/14-rugbytoernooi. Vyf van BVHS se spelers, PJ Strauss, Johan van Zyl,…

ECHS Hokkie – BVHS leerders presteer

ECHS Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.14 – en o.16 hokkie-dogters het gedurende die vakansie aan die ECHS Hokkie toernooi deelgeneem. Die toernooi is in Bloemfontein aangebied vanaf 3 tot…

Radikale Redenaars 2023 – BVHS redenaars presteer

Radikale Redenaars 2023. Agt leerders van BVHS het direk deurgedring na die Nasionale Finaal van Radikale Redenaars 2023. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan Radikale Redenaars deelgeneem en…

ASA Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete behaal nege medaljes

ASA Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het gedurende 23 tot 25 Maart aan die ASA Atletiekbyeenkoms deelgeneem. BVHS se atlete het uitstekend presteer en behaal 9 medaljes tydens die…

NRL .22 SA Kampioenskappe – Luané Fick van BVHS skitter

NRL .22 SA kampioenskappe. Luané Fick, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die SA kampioenskappe .Sy eindig derde in haar kategorie, Young Guns. In hierdie…

SA Alle Style Karate – Josh Bezuidenhout van BVHS presteer

SA Alle Style Karate. Die SA Nasionale Alle Style Karate Kampioenskappe 2023 vir kinders, kadette en Juniors is vanaf 16 tot 19 Maart in Durban aangebied. Josh Bezuidenhout, leerder van…

Level 1 Development gala – BVHS swemmers presteer

Level 1 Development gala. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers op 18 en 19 Maart deelgeneem aan die Level 1 gala in Bloemfontein. Die swemmers het baie goed gevaar en het…

Sterkfonteindam Oopwater Swem – BVHS swemmers neem deel

Sterkfonteindam Oopwater Swem. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers het die afgelope naweek, 25 Februarie, aan die Sterkfonteindam oopwater swem deelgeneem. Sterkfontein Dam Open Water Swimming.  Bethlehem Voortrekker High School’s swimmers…

MDS Streekskiet – Leibrandt Swart van BVHS skitter

MDS Streekskiet. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die SA Jagters MDS Streekskiet deelgeneem. Die kompetisie is aangebied in Bothaville, op 25 Februarie. MDS Regional Shooting. Leibrandt…

Oos-Vrystaat Atletiek – BVHS skitter in atletiek

Oos-Vrystaat Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is beslis ‘n skool om mee rekening te hou op die atletielbaan en -veld. Die stand van medaljes tydens die Oos-Vrystaat Atletiek bevestig waarom BVHS…

Somerprysuitdeling – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Somerprysuitdeling. Excellence proven by the test of time! Tydens BVHS se Somersprysuitdeling vir akademiese uitnemendheid, het die volgende leerders ereklere ontvang: Graad 9 – behaal 85% of meer: Graad 10…

Elite Karate Proewe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Elite Karate Proewe. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 4 Februarie, hulle jaarlikse Elite Karate proewe aangebied. Proewe het plaasgevind by die High Performance Center in Bloemfontein. Die…