Grey College o/14-rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.14 rugbyspan het gedurende die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Grey College o/14-rugbytoernooi. Vyf van BVHS se spelers, PJ Strauss, Johan van Zyl, Hloni Mokoena, Zak Steyn en Bokang Moletsane is na die toernooi gekies vir die toerspan wat gedurende Desember 2023 na Italië sal toer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf