Skole Krieket – BVHS 1ste span vs Hoërskool Sentraal 1ste span
Skole Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste krieketspan het Hoërskool Sentraal se eerste span die stryd aangesê in ‘n skole krieket wedstryd. Voortrekker het die loot gewen en besluit om…
Skaak Toernooi – BVHS leerders presteer – BVHS leerders presteer
Skaak Toernooi. Skaak is eers vanaf verlede jaar deel van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se buitemuurse aktiwiteite. Die naweek van 3 Februarie het hul aan hul eerste skaak toernooi deelgeneem. Cameron…
BVHS Tennis – Skop 2023 met groot opgewondenheid af
BVHS Tennis. Dit is met groot opgewondenheid dat BVHS tennis 2023 afskop. Sewentien van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se spelers het die naweek van 27 Januarie die jaar begin. Hulle het…
Swem – Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder presteer
Swem. Kiana Engelbrecht, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die gala in Bloemfontein deelgeneem. Haar uitslae is as volg: Kiana het gekwalifiseer vir vlak 2. Meer…
BVHS Matriekklas 2022 – Trotse uitslae vir Voortrekker
BVHS Matriekklas 2022. Die BVHS matriekklas 2022 is voorwaar hul skool se trots met hul 100% slaagsyfer, 163 onderskeidings en 82,43% Universiteitstoelae. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf
Pelicans/Neptune’s Gala – BVHS swemmers presteer
Pelicans/Neptune’s Gala. Drie swemmers van BVHS het die afgelope naweek aan die Pelicans/Neptune’s gala in Bloemfontein deelgeneem . Hierdie drie swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is nou gereed vir die…
SA Platteland Krieket Uitnodigingspan – BVHS leerders in span
SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Vier van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se krieketspelers is gekies vir die SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Die span gaan later hierdie jaar na Indië toer. Die spelers…
Bloemfontein Bears Hockey – Susan Bender by Nationals
Bloemfontein Bears Indoor Hockey. Susan Bender is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy was gekies vir die Bloemfontein Bears Indoor Hockey team wat vanaf 19 tot 22 Desember 2022…
Freestate Swimming Champs – BVHS swemmers presteer
Freestate Swimming Champs. Tydens 7 tot 11 Desember 2022, het die Freestate Swimming Champs by Bloemfontein se Stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool (ook lede…
Tentpegging Championships – BVHS learners at Rawsonville
Tentpegging Championships. Thirteen learners from Bethlehem Voortrekker High School participate at the 55th Junior Tentpegging Championships at Rawsonville. The championshipstakes place from 12 to 17 December. The learners are: Tristan…
Vrystaat Swem – BHVS swemmers presteer
Vrystaat Swem. Tydens die afgelope naweek, 7 tot 11 Desember, het die Vrystaat swem kampioenskappe in Bloemfontein se stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het…
Biathlé – Bethlehem Voortrekker Swemmers skop seisoen af
Biathlé. Op 2 Desember het swemmers afgeskop met die nuwe Biathlè seisoen op Bethlehem Voortrekker Hoërskool se terrein. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers is: Ébet Bester, Jayden Maritz (Tuisonderrig), Keanu…
SA Vrouehokkiespan – Ntsopa Mokoena van BVHS in span
SA Vrouehokkiespan. Ntsopa Mokoena, ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, maak haar buiging vir SA se vrouehokkiespan! “Congratulations to our four newest capped members of the @sawhockey team. The team…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Trekkers-to-Bee ingewag
Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Die Trekkers se hoofleiers kan nie wag om die Trekkers-to-Bee te verwelkom nie! Briewe met 2023-inligting word eersdaags uitgestuur! The Trekkers’ leaders can’t wait to welcome the…
BVHS Tennis – Eerste meisies span by Eunice Pat Uys Tennistoernooi
BVH Tennis Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste meisies tennisspan aan die Eunice Pat Uys Tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi het die naweek van 21 Oktober 2022 plaasgevind. BVHS se span het…
Western Mounted Games – BVHS Leerders neem deel in Parys
Western Mounted Games. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanaf 2 tot 5 Oktober in Parys deelgeneem. Carli Reynders, Michelle du Plessis, Marizaan van Zyl en Jano Smit hetby…
Bethlehem Eisteddfod – Bethlehem Voortrekker Hoërskool skitter
Bethlehem Eisteddfod. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het geskitter tydens die Bethlehem Eisteddfod. Die leerders het werklik briljant gevaar. Voortrekker het die volgende toekennings behaal: A++ 67 A+ 78 A…
Hoofleiers en Koshuisleiers – BVHS kondig 2023 leiers aan
Hoofleiers en Koshuisleiers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofleiers en Koshuisleiers vir 2023 is tydens ‘n spesiale seremonie aangewys. Bethlehem Voortrekker High School’s school leaderss for 2023 were announced in a…
Provincial Learner Skills Competition – BVHS leerders presteer
Provincial Learner Skills Competition. Ryno Hattingh en Pieter van der Linde het die afgelope naweek aan die jaarlikse “Provincial Learner Skills Competition” deelgeneem. Die kompetisie is in Bloemfontein by HTS…
Chess – Sebastian Piek from BVHS in Mangaung Chess team
Chess. Sebastian Piek is a Grade 10 learner at Bethlehem Voortrekker High School. He was selected for the U/18 Mangaung chess team that will compete in the South African Championships…
Sewes Rugby – BVHS spanne vaar uitstekend
Sewes Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/15 en o/17 sewes rugby spanne het verlede Vrydag aan Hoërskool Trio, Kroonstad, se 7sewes kompetisie deelgeneem. Ongelukkig kon die spanne nie die toernooi…
Hoërskool Sentraal Tennistoernooi – BVHS Tennis slaan kishoue
Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Bethlehem Voortekker Hoërskool Tennis het kishoue geslaan tydens die Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Die toernooi het plaasgevind gedurende die naweek van 26 Augustus. BVHS het ‘n baie suksesvolle…
Krieket/Cricket – Seuns gekies vir Thaba Mofutsanyane-krieketspan
Krieket/Cricket. Vyf krieket seuns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die O.18A Thaba Mofutsanyane-krieketspan. Die seuns is André Heunis, Wean Claasen, Hendrik Janse van Rensburg, Johan Whitehead en Presley…
Thaba Mofutsanyane Cricket/krieket – BVHS girls in team
Thaba Mofutsanyane Cricket/krieket. Kara Janse van Rensburg and Mikayla Fourie are cricket players from Bethlehem Voortrekker High School. They have been selected for the Thaba Mofutsanyane cricket team. They will…








