Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Bethlehem Voortekker Hoërskool Tennis het kishoue geslaan tydens die Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Die toernooi het plaasgevind gedurende die naweek van 26 Augustus.
BVHS het ‘n baie suksesvolle toernooi gehad. Die Eerste span meisies is as toernooiwenners gekroon en die seuns het die derde plek met een stel misgeloop. Mianca van Niekerk is ook aangewys as die meisies se speler van die toernooi!
BVHS se dogterspan is Mianca van Niekerk, Heili Pretorius, Cayla Scheepers, Anke Heyns, Margorie Naude, Annika van Rooyen. Die seunspan is Hendrik Janse van Rensburg, Hendrik Mathee, Danny de Klerk, Themba Sitole, JC Azar, Heindré Serfontein.
Hoërskool Sentraal Tennis Tournament
Bethlehem Voortrekker High School Tennis played excellent tennis during the Hoërskool Sentraal Tennis Tournament. The tournament took place during the weekend of August 26.
BVHS had a very successful tournament. The First Team Girls were crowned tournament winners. The boys missed out on third place with one set. Mianca van Niekerk was also named the girls’ player of the tournament!
BVHS’s girls team is Mianca van Niekerk, Heili Pretorius, Cayla Scheepers, Anke Heyns, Margorie Naude, Annika van Rooyen. The boys’ team is Hendrik Janse van Rensburg, Hendrik Mathee, Danny de Klerk, Themba Sitole, JC Azar, Heindré Serfontein.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Photos supplied