)

You are sponsoring

Hoërskool Sentraal Tennistoernooi - BVHS Tennis slaan kishoue

Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Bethlehem Voortekker Hoërskool Tennis het kishoue geslaan tydens die Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Die toernooi het plaasgevind gedurende die naweek van 26 Augustus. BVHS het ‘n baie suksesvolle…