Bloemfontein Bears Indoor Hockey. Susan Bender is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool. Sy was gekies vir die Bloemfontein Bears Indoor Hockey team wat vanaf 19 tot 22 Desember 2022 deelgeneem het aan die PSI Nationals in Kaapstad.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf