Provincial Learner Skills Competition. Ryno Hattingh en Pieter van der Linde het die afgelope naweek aan die jaarlikse “Provincial Learner Skills Competition” deelgeneem. Die kompetisie is in Bloemfontein by HTS Louis Botha aangebied. Die Vrystaatse Departement van Onderwys, Sasol en Kagiso Trust het die kompetisie geborg.
Altesaam 108 leerders in die 9 gespesialiseerde vakke het van die kompeties deelgeneem.
Ryno Hattingh het aan die Meganiese: Motorkunde afdeling deelgeneem en viede plek behaal. Pieter van der Linde het aan die Siviel Houtwerk afdeling deelgeneem en ook die vierde plek verower. Die leerders se vaardighede was behoorlik getoets en hulle het baie geleer uit hierdie ervaring.
Provincial Learner Skills Competition. Ryno Hattingh and Pieter van der Linde participated in the annual Learner Skills Competition. The competition was held in Bloemfontein at HTS Louis Botha. The competition was sponsored by the Free State Department of Education, Sasol and Kagiso Trust.
A total of 108 learners in the 9 specialised subjects participated in the competitions.
Ryno Hattingh participated in the Mechanical Motor Science. He finally took the fourth place. Pieter van der Linde took part in the Civil Woodwork and also won fourth place. The learners’ skills were also tested properly and they learnt a lot from this experience.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Photo supplied