Biathlé. Op 2 Desember het swemmers afgeskop met die nuwe Biathlè seisoen op Bethlehem Voortrekker Hoërskool se terrein.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers is: Ébet Bester, Jayden Maritz (Tuisonderrig), Keanu Fourie en Simoné Pretorius (voornemende Trekker).
Biathlé. On 2 December, swimmers kicked off with the new Biathlè season on Bethlehem Voortrekker High School’s grounds.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf