)
Hoërskool Punt: LEER JOU ONDERWYSER KEN – Me. M. Nieuwoudt

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me M Nieuwoudt Geboortedorp: Oudtshoorn Skool gematrikuleer: Hoërskool Oudtshoorn (1973) Verdere studies by: Universiteit Stellenbosch (B.Huishoedkunde Ed) & Universiteit Pretoria…

HOËRSKOOL PUNT: LEER JOU ONDERWYSER KEN – Me M Melvill

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A M Melvill Geboortedorp: Benoni (klapgesiggie) Skool gematrikuleer: Hoërskool Framesby (1983) Verdere studies by: UPE (NMU) Vorige skole waar…

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me S Hurford

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me S Hurford Geboortedorp: Garies (Namakwaland) Skool gematrikuleer : Hoërskool Garies Verdere studies by: Stellenbosch , UNISA Vorige skole waar…

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me L van der Merwe

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me L van der Merwe Geboortedorp: Pretoria Skool gematrikuleer: Hoërskool Oos-Moot (2009) Verdere studies by: CPUT Wellington Vorige skole waar…

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me I Prins

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me I Prins Geboortedorp: Durbanville Skool gematrikuleer: Hoërskool Durbanville (2013) Verdere studies by: Unversiteit van Stellenbosch – BcomFinRek en Nagraadse…

CAMPS BAY SCHOOLS PROVIDES FOOD RELIEF FOR LEARNERS IN NEED

Camps Bay Schools recognised that the initial School Shutdown which later turned into the Country Lockdown would be quite tough on some of their learners as the unplanned extended break…

… And Robertson Logos is launched into virtual teaching!

Students are eager, enthusiastic and super excited to do this. All grades from RRR – Gr12 have logged into their Google Classrooms, and downloading their work. All our teachers are…

Hoër Meisieskool Paarl 1ste dag 2020

Dear Girls’ High/ Liewe Girls’ High Aangeheg is ‘n foto van die eerste dag van die eerste kwartaal 2020. Vandag sou die eerste dag van die tweede kwartaal wees, maar…

Curro – Talk to your foundation phase child abour Covit-19

With all the hype surrounding the current COVID-19 pandemic, children between the ages of 7 and 9 will be aware of what is going on. They may have heard that…

Hoër Landbouskool Oakdale O.16A Rugbyspan kry borg

Mass Hire wat Stilbaai en omliggende areas bedien, is een van Oakdale o.16 A-rugbyspan se borge wat hulle gedurende 2020 ondersteun. Mass Hire het die span toegerus met wedstrydbroekies. Oakdale…

Hoër Landbouskool Oakdale Krieketkaptein 100 n.u.n.

Kaylim Cordier Kaylim Cordier, van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het in 2016 op die plaas aangekom met ’n tas vol drome en verwagtinge. Hy het egter gou besef…

Camps Bay High School help the community during Coronavirus pandemic

Camps Bay High School has undertaken to provide vulnerable learners with grocery packs every week for the next few weeks, to mitigate the impact of the coronavirus. The school says…

HOËRSKOOL DF MALAN DOGTERS HOKKIE-PREMIERSPAN

Foto verskaf Hoërskool DF Malan spog graag met die dogters premierspan wat aan die gesogte St Mary’s toernooi tussen 1 en 5 April sou deelneem. “Ons glo dit sal later…

BOODSKAP VAN HOËRSKOOL DURBANVILLE SE SKOOLHOOF

My liewe Durbies Na gisteraand se aankondiging is dit nou meer as ooit waar dat die mens soms wik, maar God beskik. Ek weet jul jaar is besig om anders…

Hoërskool Strand onderwysers bederf

“Baie dankie aan Robbie Schmidt van SixWeeks Mobile Barista wat die personeel van Hoërskool Strand met sy heerlike koffie bederf het. Dit het ons werklas en Covid-19-vrese vir seker verlig.…

Edgemead Gymnast excels at Rhythmic Gymnastics UAG African Championships 2020

Well done to Junior Olympic gymnast, Yulia Galukhin (grade 9) Edgemead High School, who won 5 medals in the 15th Rhythmic Gymnastics UAG African Championships 2020 (livestream 2020)

Hoërskool Outeniqua: Kwagga Lang Tafel 2020

Vlnr: Ronél Lamprecht (Bemarking: HS Outeniqua), Sunelia Pool, Ina Terblanche, Hyla Hartlief,  Marlene Roux, Lehanti Cronje, Elrinda van der Schyff, Izelle Bester, Heléne Triegaardt, Attie Bedeker en Nadia du Plessis…

Hoërskool Brackenfell se Rohan Smith ontvang Laureus-toekenning

Rohan Smith van Hoërskool Brackenfell het die Laureus-toekenning ontvang. Rohan verdien hierdie baadjie deur erekleure te verwerf in al vier die vereiste areas van die laureus-baadjie: Akademie, Sport, Kultuur en…

Camps Bay learner selected for U16 WP Rugby Elite Squad

Thomas Symons, in Grade 10 at Camps Bay High School, has been selected to join the U16 Western Province Rugby Elite Squad at the High Performance Centre in Bellville where players…

Hoërskool Strand presteer by Argus-fietstoer

Me. Lizanne Vos en Mnr Danie Malan Die jaarlikse Argus-fietstoer kon darem nog plaasvind op Sondag 8 Maart. Baie geluk aan drie van Hoërskool Strand se personeellede asook een leerder wat…

CAMPS BAY HIGH SCHOOL MAKES UP FOOD PARCELS FOR LEARNERS IN NEED

Camps Bay High School will be putting out food parcels to students identified as being in need of assistance over this unexpected extended break from school. Said Camps Bay High…

21 Atlete van Hoërskool DF Malan in WP Skole-Atletiekspan

Voor vlnr: Marné Nel, Alet Theron, Marga van der Linde, Tia Crous, Monja Theart   Middel vlnr: Anelia Geldenhuys,  Janike Smith, Megan Scholtz, Elizabeth Knoetze,  Anke Hickman en Kanya Pieterse  …

Hoër Jongenskool Paarl Ma-en-seun aand

HJS se jaarlikse Ma-en-seun aand was ’n reuse sukses, moontlik gemaak deur Akademia. Die funksie, wat in die skoolsaal plaasgevind het, is bygewoon deur 200 ma’s en seuns. Die sprekers…

Hoërskool DF Malan WOW Debatsfees

Baie geluk aan Karen Vergeest, Neal Malan en Ila Alberts wat hierdie maand die moeilikste kategorie van die WOW-debatsfees in Stellenbosch, naamlik die Harde Koejawels, gewen het! Hierdie leerders het…

Hoërskool Oudtshoorn by 2020 Bullefees

19A Netbalspan Hoërskool Oudtshoorn se O/14, O/15 en O/19 A netbalspanne en O/14, O/15 en O/16 rugbyspanne het die naweek deelgeneem aan die Bullefees in Porterville. Al die spanne het…

Hoërskool Robertson leerders gekies vir Noord-Boland Krieketspan

Luthan Absalon (o/17), Helgard Bruwer (o/15), Yanick Du Plessis  (o/15) en Sean-Douglas Cedras (o/15), van Hoërskool Robertson is verkies tot die Noord-Boland Krieketspan.

Hoërskool Robertson Atlete presteer by Wes-Kaap Kampioenskappe

Hoërskool Robertson atlete, Hesta Bruwer, Michelle Burger, Prevan Roos, Ricther Venter en Zidane Jumbo het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe op 13 en 14 Maart. Hulle het as volg presteer:…

Hoërskool Robertson presteer by SA Toutrek Kampioenskappe

Hoërskool Robertson 500- en 600kg toutrekspan Hoërskool Robertson se leerders het vanaf 12 tot 14 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe. Die uitslae was as volg: Seuns: 400kg –…

Hoërskool Robertson presteer by WP/ Wynland Toutrek

Hoërskool Robertson se 440kg toutrekspan Die WP/ Wynland toutrek kampioenskappe het op 29 Februarie plaasgevind. Die uitlae was as volg Seuns: 440kg – 2de 480kg – 7de 520kg – 7de…

Hoërskool Punt-atlete skitter by Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe

Vlnr:  Jandri Snyders, Deacon Cooper op die podium en Anika Beukes. 12 Atlete van Hoërskool Punt het die naweek van 13 en 14 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe wat by…

Hoërskool Punt leerder presteer by Interprovinsiale Swem Kampioenskappe

Damian Smith Damian Smith, Gr 9-leerder van Hoërskool Punt, het die afgelope naweek aan die SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe deelgeneem. Tydens die Kampioenskappe ryg hy die medaljes as…

Hoërskool Punt Rugby, vs Hoërskool Hermanus

Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom.  Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het…

Hoërskool Punt Netbal, vs Hoërskool Hermanus

Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom.  Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het…

Hoërskool Punt Hokkie, vs Hoërskool Hermanus

1Ste Seuns-hokkiespan Agter vlnr:  Mnr. L. van Niekerk (afrigter), Bertus Kruger, Johan Swanepoel, Mikael Berrington, Johandré Hoon, Albert Theron, Serett Kruger, Brenden Schutte en Lisa van Wyk Voor vlnr: Divan…

OAKDALE-TOUTREK MAAK GESKIEDENIS

Oakdale 520 kg A-span wen Goud Agter: v.l.n.r.: JW Wessels, Rohan van Rooyen, Benjamin Herbert, Jaco van Deventer en Piet Lourens (afrigter). Voor: v.l.n.r.: **Guillaume Nel, Nic Meyer, MJ Marais,…

Hoërskool Strand Rugby by Brackenfell Sportdag

Eerste rugbyspan in aksie  Die eerste rugbywedstryde van die seisoen by die Brackenfell Sportdag, het groot opwinding onder die afrigters en spelers opgelewer. Die o.14’s se debuut in hul hoërskool-rugbyloopbaan…

Hoërskool Outeniqua: Ekonomie Opstel Kompetisie

Baie geluk aan Ané Snyman, graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat gekies is vir die Nedbank Ekonomie opstelkompetisie. Sy het  op 14 Maart ‘n aanbieding gedoen voor…

Hoërskool Strand se Toutrekkers maak Helderberg trots!

Die 440kg A-span Silwermedalje-wenners. (Foto’s verskaf) Die ure en ure se harde werk wat Hoërskool Strand se toutrek-atlete, hul afrigters en hul ouers ingesit het het duidelike vrugte afgewerp toe…

VERSLAG – WES-KAAP KAMPIOENSKAP

Vlnr:  Marli Botha, Christopher Smit en  Anél Swart Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap by die Dal Josafat Stadion deelgeneem het – en…

AREND-NETBALSPELERS BY PORTERVILLE-SPORTDAG

Nicole Williams, voor, in aksie Hoërskool Strand se 19 A-netbalspan het op Saterdag, 14 Maart in Porterville aan die Bulfees-sportdag deelgeneem. Die deelname aan hierdie sportdag is besonder sinvol aangesien…

SPAR HOKKIETOERNOOI VIR ONDER 16 DOGTERS

Voor vlnr: Joy Daniels, Dominique Shepherd, Amelia Lewies, Celentia Janse van Vuuren, Antoinette Bredenkamp en Aneldie Morkel Agter vlnr: Amber Philips, Daniëlle Meyer, Candice Dalton, Beanca van Nieuwholtz, Danelie Pienaar,…

Hoërskool Langenhoven se Wintersport goed op dreef

Hier verskyn die leerders wat aan die sportdag deelgeneem het Foto verskaf Die eerste rugbyspan, netbalspan en dogtershokkiespan van het op Saterdag, 7 Maart, te Plettenbergbaai, aan Hoërskool Wittedrif se…

Hoërskool Langenhoven Tennisspelers presteer

Vlnr: Loumé Stegman, Mialize Wessels, Anke Gildenhuys en Inga Rall Foto verskaf Die tweede dogters-tennisspan van Hoërskool Langenhoven het op Dinsdag, 3 Maart, teen Glenwood House gespeel. Die Dassies het die…

Hoërskool Langenhoven Skaakspelers presteer

Agter vlnr: Bernicia Adams, Jo-Andrea Elbrink, Christopher Joseph, Fayden Sefoor, Jordan Sefoor en Kaylin Andrews Voor vlnr: Hanlie Fransies, Zuraida Prins, Diaheine-Lee Prins, Jominique van Wyk en Samonique Jacobs Foto…

Hoërskool Punt speel Rugby en Hokkie by Loerie-Sportdag!

Dogters o.18B-hokkiespan Voor: Ché-lyn Gower, Daneil Ruiters, Douwleen Conradie en Zenith Seconds Agter: Anke de Swart, Zeonelda Pieterse, Amelea Canary, Nina Kolesky, Elaine van der Berg, Lindy de Wet, Bonny…

Laerskool Park leerders presteer in skaak

Vlnr: Stefan Volgraaff, Dan-Mari Pienaar en Gebhardt de Lange Laerskool Park leerders het goed presteer tydens die Mosselbaai Streek wedstryde te Sao Bras. Stefan Volgraaff wen 3 van 5, Dan-Mari…

Laerskool Park: Wêreld Hardoplees Dag

Op 5 Februarie het Laerskool Park, Mosselbaai, Wêreld Hardop Lees dag gevier met ‘n voorlesing deur Juffrou Terina Bauermeister. Die leerders het dit terdeë geniet!  

Newton Primary Atlete na SA Atletiek byeenkoms

Newton Primary School is very proud of Sade and Blaine. They will represent the province at the SA Athletics Event. Newton is baie trots op hierdie twee atlete. Hulle gaan…

Laerskool Park Atlete presteer by PSG Atletiek

Agter vlnr: Richardo van Eck, Katrien Botha, Karli-Louise Westons, Cammy Cordom, Melissa Kuun, Lara Brown en Jaywin Scholtz Voor vlnr: Nihan Erasmus en Mia Rossouw Laerskool Park se atlete het…