)
Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023

Errie Rugbydroom. Die Errie-rugbydroom is op op ys geplaas tot 2023. Die o.15A- en eerste-rugbyspanne van Hoërskool Ermelo moes die knie buig teen die spanne van Hoërskool Merensky in Tzaneen.…

Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners

Noordvaal Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan hokkiedogters het tweede geëindig in Noordvaal. Die Erries het ongelukkig die finaal teen Hoërskool Waterkloof verloor. EHS is besonder trots op hierdie puik prestasie…

Vrouedag/ Women’s Day – Vir elke vrou 9 Augustus 2022

Vrouedag/ Women’s Day. Schools That Rock wens elke vrou ‘n wonderlike dag toe. Julle dra die wêreld in jul harte. We wish every woman a wonderful day. Women carry the…

ATKV Tienertoneel – EHS versamel toekennings by Streeksfees

ATKV Tienertoneel. Op 2 Augustus het drie van Hoërskool Ermelo se toneelstukke aan die ATKV-Tienertoneel: Gauteng streeksfees 2 deelgeneem. Dit het te Unisa Little Theatre in Pretoria plaasgevind. Terugvoer vanaf…

SA Boerperde – Simoné Jacobsz skitter by SA Kampioenskap

SA Boerperde. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het deelgeneem aan die SA Boerperde se Suid-Afrikaanse-kampioenskap. Die kampioenskap het in Parys se Afridome plaasgevind. Simoné behaal gedurende die kampioenskap tien…

Gert Sibande Skaak-uitdunne – EHS skaakspelers speel goed

Gert Sibande Skaak-uitdunne. Die skaakspelers van Hoërskool Ermelo het op Maandag, 1 Augustus, met skaakwedstryde vir sowat 7 ure meegeding. Die wedstryde het tydens die Gert Sibande skaak-uitdunne te Ligbron…

Krieket – Errie skop krieketseisoen af

Krieket – Hoërskool Ermelo se eerste- en o.16-krieketspan het op Vrydag 29 Julie hul krieketseisoen afgeskop.  Dié twee krieket spanne vorm hierdie jaar deel van die sogenaamde “Super-Liga” en het…

Mpumalanga Skolegholfliga – Hoërskool Ermelo vaar goed

Mpumalanga Skolegholfliga. Hoërskool Ermelo se C-gholfspan het Maandag, 1 Augustus, aan die Mpumalanga Skolegholfliga-finaal deelgeneem. Die finaal het by Walker Park Gholf Klub, Evander, plaasgevind.  Rynard Herholdt, Leo Luyt, Zané…

Rugby – Erries voer botoon in Noordvaal-uitdunrondte

Rugby – Drie rugby spanne van Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 30 Julie deelgeneem aan die grootskole uitdunrondte vir 2022 se Noordvaal-kompetisie. Die o.15A-rugby span het kookwaterrugby gespeel en koning…

Akademie – Hoërskool Ermelo se top presteerders aangewys

Akademie. “Education is the passport to the future, for tomorrow belongs to those who prepare for it today.” EHS het die top tien akademie presteerders van elke graad aangewys. Dit…

Kultuur – Erries kleur gemoedere in met musiek en toneelspel

Kultuur – Hoërskool Ermelo se kultuur liefhebbers het op Donderdag, 28 Julie hul eerste kultuuraand gehou. Dit was ’n toonbeeld van die sukses wat EHS op kulturele gebied geniet. Die…

Grease Dans – Hoërskool Ermelo kuier lekker met Grease dans

Grease Dans. “You’re the one that I want” en “Grease lightning” het die dansbaan laat lewe toe die Erries op Woensdagaand 27 Julie “Summer nights” in die winter kon vier…

Msukaligwa 1 skaak uitspele – Hoërskool Ermelo vaar goed

Msukaligwa 1 skaak uitspele. Hoërskool Ermelo se skaakspanne aan die Msukaligwa 1-uitspele te Ligbron deelgeneem. Die o.15-span van Hoërskool Ermelo het 1-5 teen Ligbron se o.15A-span verloor, maar 4-2 teen…

Mpumalanga Hengel – Danté van der Bank in A Hengelspan

Mpumalanga Hengel. Danté van der Bank is ‘n leerder van Morgenzon Landbou Akademie. Hy is gekies vir die Mpumalanga O.19 A hengelspan. Dié span gaan gedurende Desember aan die die…

Mpumalanga Hokkie Uitspele – EHS dogtershokkie neem voortou

Mpumalanga Hokkie Uitspele. Op Vrydag en Saterdag 22 en 23 Julie het Hoërskool Ermelo se A-dogtershokkiespanne deelgeneem aan die Mpumalanga hokkie uitspele. Die dogters het uitsonderlike hokkie gespeel. Die tellings…

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ermelo Atlete gekies

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sestien leerders wat gekies is om op 21 en 22 Oktober aan die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms te gaan…

Senior Olimpiade – Isabelle Moussier van EHS Provinsiale wenner

Senior Olimpiade. Isabelle Moussier is ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo. Sy is aangewys as die provinsiale wenner van Mpumalanga vir die Senior Afrikaans Olimpiade Eerste Addisionele taal. Isabelle het…

Jimmy Stonehouse – Hoërskool Ermelo kry besoek van Pumas

Jimmy Stonehouse. Dit was vir die Erries ’n besondere voorreg om mnr Jimmy Stonehouse, asook lede van die Puma-afrigtingspan by EHS te verwelkom op Vrydag 22 Julie. Hoërskool Ermelo is…

EHS Gholftoer – Hoërskool Ermelo Gholftoer na Wildekus

EHS Gholftoer. Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Ermelo se gholfspelers ‘n gholftoer onderneem na die Wildekus.  Die Errie-gholfers het Dinsdag, 28 Junie, na hul bestemming vertrek. Die EHS GHolftoer span…

AVS-Hoëveld Bokkiespanne – EHS uitstekend verteenwoordig

Op 2 Julie het leerders van regoor die Hoëveld, wat gekies is vir die onderskeie AVS-Hoëveld-Bokkiespanne, in Volksrust ’n seremonie bygewoon. Daar het elke speler hul klere ontvang. Hulle is…

Mpumalanga Eagles hokkie – Morgenzon Landbou spog met kaptein

Mpumalanga Eagles hokkie. Mporgenzon Landbou Akademie is baie trots op Dominique Steyn. Sy is gekies as kaptein vir Mpumalanga Eagles 0/18 hokkiespan. Die Mpumalanga Eagles O/18 hokkie span het in…

Pumas Rugbyspan – NHS wens Pumas geluk met Curriebeker

Pumas Rugbyspan. Die Airlink Pumas rugbyspan het op 25 Junie 2022 geskiedenis gemaak toe hulle die Curriebeker-finaal teen die Griekwas, op hul tuisveld in Kimberley, met 26-19 gewen het. Hoërskool…

Mpumalanga Eagles Hokkie – Jalinri Etsebeth gekies as doelwagter

Mpumalanga Eagles Hokkie. Jalinri Etsebeth, leerder van Morgenzon Landbou Akademie, is gekies as die doelwagter vir die 0/12 Mpumalanga Eagles hokkie span. Die span het deelgeneem aan die Mpumalanga streekstoernooi…

Mozzieweek Krieket – Krieket Uitslae van 14 Julie

Mozzieweek Krieket. Die uitslae tussen Potchefstroom Volkskool vs Jeppe High School; Hoërskool Waterkloof vs Hoërskool Nelspruit; Hoërskool Menlopark vs Potchefstroom Gimnasium; Centurion High School vs Bishops College; Midstream College vs…

EHS-Kalistokamp – Erries woon ’n Kamp vir die boeke by

EHS-Kalistokamp. Sewe Erries het weer die jaarlikse Kalistokamp bygewoon te Kwasinungu Adventures. Die kamp het vanaf Vrydag 24 Junie tot Maandag 27 Junie geduur. Na ‘n leemte van twee jaar,…

Provinsiale Landsdienskamp – Hoërskool Ermelo woon kamp by

Provinsiale Landsdienskamp. Hoërskool Ermelo spog vanjaar met 12 Erries wat gekies is om die provinsiale Landsdienskamp te Blyderivier Adventure Camp by te woon. Die kamp het geduur vanaf Woensdag 29…

Dream Team Krieketspan – Hoërskool Secunda leerders in span

Dream Team Krieketspan. Ses van Hoërskool Secunda se krieketspelers is een van die dae in Nieu-Seeland. Hoërskool Hans Merensky se krieketweek het baie goed verloop en Hoërskool Secunda is baie…

Skole Liga Hengel – Errie-hengel vaar goed tydens skole-liga

Skole Liga Hengel. Op ’n yskoue Saterdag, 16 Junie, het Hoërskool Ermelo se hengelaars aan nog ’n skole-liga hengel byeenkoms deelgeneem. Die visse was skaars, maar die Erries het steeds…

FPASA Dans kompetisie – Crystal Whipp van Hoërskool Ermelo presteer

FPASA Dans kompetisie. Tydens die FPASA- (Federation of Performing Arts South Africa) kompetisie wat op 11 Junie in Newcastle plaasgevind het, het graad 8-leerder van EHS, Crystal Whipp, besonder goed…

Oudste lewende Erries – Ondersteun steeds hul Alma Mater

Oudste lewende Erries. “The best classroom in the world is at the feet of an elderly person.” Die hoof van Hoërskool Ermelo, Meneer Pieter Grobler, het die waarheid in die…

Skiet Kompetisie – Hoërskool Ermelo vaar goed

Skiet Kompetisie. Die Errie-skuts het aan die vyfde prys skiet kompetisie van die jaar deelgeneem en die skuts het weereens baie goed geskiet. Ses van die Erries het hul persoonlike…

Cross Country – EHS athletes represent MPU team

Cross Country – Five athletes from Hoërskool Ermelo represented the Mpumalanga team at the Inter Provincial Cross Country Championships. This event took place on 4 June 2022 at Zonderwater Prison…

Western Games – Christo Mons van Morgenzon Landbou presteer

Western Games. Christo Mons van Morgenzon Landbou Akademie, Mpumalanga, het die naweek van 11 en 12 Junie aan Western Games deelgeneem by Sawmga Bethal. Hy het die volgende prestasie behaal…

Landbou – Erries bied suksesvolle dag aan met MPU Jeugskou

Landbou – Hoërskool Ermelo het ‘n baie suksesvolle eerste Landboudag in Mei 2022 in samewerking met die MPU-Jeugskou aangebied. Eerste Landboudag Lion du Plessis, Mpumalanga se Jongboer van die Jaar…

Rugby – EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal

Rugby -Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het die MPU finaal met hul rugby oorheers. Die o/15A-rugby span het te staan gekom teen HTS Witbank. Na ‘n stryd wat die hele skare…

Hokkie – EHS-seunshokkie sluit seisoen af teen Evander

Hokkie – Hoërskool Ermelo se seuns hokkie het ‘n ongelooflike seisoen beleef. Elke Woensdagmiddag het die groep seuns Errie-guts getoon en as hokkiespan van krag tot krag gegaan. Hoërskool Ermelo…

SANESA Qualifier – EHS Ruiters presteer op Badplaas

SANESA Qualifier. Drie Errie-ruiters, Elizca Lotz, Helené Lotz en Joané van Zyl het op 21 en 22 Mei aan die SANESA QUALIFIER 3 te Badplaas deelgeneem. Elizca Lotz, met haar…

MPU Rugby uitspele – Hoërskool Ermelo spanne vaar goed

MPU Rugby uitspele. Saterdag, 4 Junie, was Hoërskool Ermelo se rugbyvelde die tuiste vir die MPU Rugby uitspele finale van die B-liga en die semifinale van die A-liga van die…

Hoëveld Gholf-liga – Hoërskool Ermelo presteer by Hoëveld-liga

Hoëveld Gholf-liga. Hoërskool Ermelo se gholfspanne het die afgelope seisoen goed gevaar. Die Erries kon vier spanne inskryf vir die Hoëveld-Gholf-liga wat oor vier rondes (Volksrust, Piet Retief, Bethal en Ermelo)…