)
Gouties Skaak – Hoërskool Goudveld is die liga wenners

Gouties Skaak. Hoërskool Goutveld, Welkom, se Eerste, Tweede en Junior skaakspan is die liga-wenners van Sirkel 5. Hulle speel Vrydag, 18 Augustus, teen verskeie ander skole om deur te dring…

Lejweleputswa Krieket – Welkom Volkskool leerders in spanne

Lejweleputswa krieket. Sewentien seuns en dogters van Welkom Volkskool is ingesluit in die verskeie Lejweleputswa krieket spanne. O.13 Seuns: Carl van Vuuren, Luan Botha, Leander Greeff en Kirstein Kruger O.11…

Noord-Vrystaat Gimnastiek – BVHS leerders skitter

Noord-Vrystaat Gimnastiek. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Nicolene Arangies en Adam Kotzé, het beide op 12 Augustus, tydens die Noord-Vrystaat Gimnastiek kompetisie, gekwalifiseer om deel te neem aan die…

Skeinat Konvensie – Agt Wittebergers onder top tien in Vrystaat

Skeinat Konvensie. Hoërskool Witteberg se Fisiese Wetenskap leerders het op 24 Julie aan die FW Olimpiade deelgeneem. Na afloop van die olimpiade het veertien Wittebergers onder top 50 in Vrystaat…

Griffons Rugby – BVHS Rugbyspanne gekroon as ligawenners

Griffons Rugby. Vier rugbyspanne van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, o.16B, o.15A, o.15G en die derde span, is gekroon as Griffons Rugby Ligawenners. Die spanlede is as volg: O.15A span: Lourens Roux,…

Top 12 Schools Hockey – Grey College U16A the Champions

Top 12 Schools Hockey. Grey College U16A hockey side was crowned champions of the U16 Top 12 Schools Hockey Tournament hosted by Hoërskool Paarl Gimnasium. They ended first in their…

Weelie Tennis Toernooi – Primêre Skool Willem Postma

Weelie TennisToernooi. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, se seuns en dogters het deelgeneem aan die Truida Kestell Weelie Tennis Toernooi. Die toernooi is in Bethlehem vanaf 9 tot 12 Augustus…

SA Netbal Kampioenskappe – BVHS afrigters spanne onder Top 20

SA Netbal Kampioenskappe. BVHS se o/16A- en o/17A-netbalafrigters, me Elmari de Bruyn en me Cara Potgieter, se spanne het onder die top 20 geëindig tydens die SA Netbal kampioenskappe. BVHS…

TBM Laerskole Krieket – Laerskool Truida Kestell

TBM Laerskole Krieket. Twaalf krieketspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die o.11 en o.13 TBM Laerskole krieket spanne. Die o.11 en o.13 A en B spanne…

SA Skole Netbal – Witteberg o.14A Netbalspan in SA top 15

SA Skole Netbal. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o.14A Netbalspan het hul 2023 seisoen die afgelope naweek op `n hoë noot afgesluit. Die span het die afgelope naweek aan die SA…

Hardware Mecca Fietswedren – Hoërskool Witteberg uitslae

Hardware Mecca Fietswedren. Hoërskool Witteberg se fietsryers Saterdag, 12 Augustus, aan die Hardware Mecca Fietswedren se Skolereeks deelgeneem. Dit was die tweede fietswedren in Bethlehem en Witteberg se fietsryers het…

Oos-Vrystaatse Landloop Kampioenskap – BVHS atlete presteer

Oos-Vrystaatse Landloop Kampioenskap. Agt landloop atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het goed presteer by die Oos-Vrystaatse Landloop Kampioenskap! Hierdie atlete neem weer op19 Augustus aan die Vrystaat-byeenkoms deel. Uitslae behaal:…

Fairtree Super 12 – Eunice 1st Team Hockey Players awarded

Fairtree Super 12. Two of Eunice High School’s 1st team hockey players, Lilly-Anne Theron and Chris-Lea Potgieter, received prestigious awards at the Fairtree Super 12 Tournament Awards Ceremony last night.…

Stadsliga Rugby – Hoërskool Jim Fouché die wenners

Stadsliga Rugby. Hoëskool Jim Fouché se Greenmachine, oftewel o.19A rugbyspan, is die naweek vir die tweede keer in ‘n ry gekroon as die wenners van die stadsbeker. JF het Hoërskool…

Koringaar Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell

Koringaar Tennistoernooi. Twintig tennisspelers van Laerskool Truida Kestell het 28 en 29 Julie asook 4 en 5 Augustus hul skool by Thabo Mofutsanyana Distrik in die Koringaar Tennistoernooi verteenwoordig. Die…

Topskole Hokkie Toernooi – Oranje O.16 3de nasionaal

Topskole Hokkie Toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.16A hokkiespan het, soos verlede jaar, derde by die Topskole Hokkie toernooi in die Paarl geëindig. Dit is veral ‘n puik prestasie as…

ATKV Tienertoneel – Hoërskool Fichardtpark maak skoonskip

ATKV Tienertoneel. Die Leser Produksie van Hoërskool Fichardtpark het die vere laat waai met ‘n ongelooflike 10 goue, 3 silwer en 2 brons toekennings. Uitslae ATKV Tienertoneel kompitisie: Fichies is…

Fietsry – BVHS leerders presteer by Hardware Mecca fietsresies

Fietsry. Die tweede Hardware Mecca Free State Schools fietsresies was ‘n reuse sukses. Die nuwe fietsry baan by BVHS wat aan die bokant van die C-rugbyveld gebou is het die…

OMS Netbal – Twee spanne in Top 8 by SA’s

OMS Netbal. Nadat Hoër Meisieskool Oranje se OMS Netbal o.19A’s onlangs vyfde op die SA’s geëindig het, het nóg twee OMS netbal spanne onder die top agt in Suid-Afrika geëindig.…

Eskom Expo – Primêre Skool Naudeville vaar skitterend

Eskom Expo. Primêre Shool Naudeville van Welkom het uitstekend gevaar by die Eskom Expo op 12 Augustus by CUT in Welkom.  Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

Fairtree Super 12 hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje

Fairtree Super 12 hokkietoernooi. Die top vier spanne op die jongste nasionale ranglys van die Fairtree Super 12 hokkietoernooi is die enigste onoorwonne spanne ná die eerste dag van die…

Grey Kollege Top 20 – Grey Top akademiese presteerders

Grey Kollege Top 20. Grey Kollege het met trots die Grey Kollege Top 20 akademiese presteerders van die tweede kwartaal bekend gemaak. Grey College Top 20. Grey College proudly announced…

Fisiese Wetenskappe – Hoërskool Fichardtpark leerders genooi

Fisiese Wetenskappe. Nege leerders van Hoërskool Fichardtpark is na die Vrystaat Skeinat (Fisiese Wetenskappe) konvensie genooi. Die konvensie vind plaas op 14 en 15 Augustus by die Noordwes Universiteit, Potchefstroom…

FAK Allegretto Toneelfees – BVHS ryg ryke oes in

FAK Allegretto Toneelfees. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tienertoneel het ‘n ryke oes van toekennings ingeryg met hulle produksie, Prins Sjarmant se Vroue, tydens die FAK Allegretto Toneelfees. Die fees is…

SA JKA African Cup – Fichies leerder ontvang SA Erekleure

SA JKA African Cup. MJ van der Walt, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het op 28 Julie aan die 0/14 SA JKA African Cup in Johannesburg deelgeneem. Tydens hierdie…

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje wil vertoningslys voortsit

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die Fairtree Super 12 Hokkietoernooi word by Hoër Meisieskool Oranje aangebied vanaf 10 tot 12 Augustus. Suid-Afrika se top 12 hokkie-skole sal aan die toernooi deelneem.…

Pom Poms – Primêre Skool Jordania wen Goud

Pom Poms. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Pom Pom’s het deelgeneem in Vanderbijlpark waar hulle hoër goud behaal het en ‘n goue medalje verwerf het. Jordania Pom Poms is…

ATKV Tienertoneel kompetisie – Hoërskool Witteberg presteer

ATKV Tienertoneel kompetisie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul twee produksies wat Maandag, 7 Augustus aan die ATKV tienertoneel kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Beide die eenvrouvertoning en…

SANESA Q6 Finaal – Primêre Skool Naudeville verteenwoordig

SANESA Q6 Finaal. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 5 en 6 Augustus hul skool verteenwoordig by die SANESA Q6 finaal. Die finaal is in Bloemfontein gehou…

Adjunkhoof – Primêre Skool Naudeville verwelkom Mnr. Goslett

Adjunkhoof. Dit is met groot opgewondenheid en ‘n voorreg vir Primêre Skool Naudeville in Welkom om hul nuwe Adjunkhoof voor te stel. Mnr. William Goslett is in die pos van…

Afrika Gessisus Archery – BVHS leerder presteer

Afrika Gessisus Archery. Sophia Pieters is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sophia het op 5 Augustus aan die AGA (Afrika Gessisus Archery)  Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer. Sy…

DSG U16 Rising Champions Hockey – BVHS o.16 dogters skitter

DSG Rising Champions Hockey. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.16 dogters-hokkiespan is uitgenooi na die DSG u/16 Rising Champions Challengers Cup wat vanaf 4 tot 7 Augustus in Grahamstad plaasgevind het.…

Springbok kleure oorhandig – Grey Kollege ontvang van oud leerder

Springbok kleure oorhandig. Tydens Grey Kollege se saalperiode op Vrydag, 4 Augustus, het dr. Wynand Pieter Johan van den Berg sy Springbok-kleure vir Skerm (1960 verwerf) aan sy Alma Mater…

Free State Technical Skills – BVHS neem deel aan kompetisie

Free State Technical Skills. Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met ses talentvolle leerders. Hierdie ses leerders het op 5 Augustus deelgeneem het aan die “Free State Technical Skills School Competition” vir…

SA Jagters Vereniging – Hoërskool Bultfontein skitter by kompetisie

SA Jagters Vereniging. Vier skuts van Hoërskool Bultfontein het aan die SA Jagters Vereniging se streekskompetisie deelgeneem. Hierdie vier skuts het skitterende prestasies behaal. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za Fotos verskaf

World Kickboxing Champs – Welkom Gimnasium leerder presteer

World Kickboxing Champs. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op 5 en 6 Augustus deelgeneem aan die World Kickboxing Championships WKO in Barnsley London. Hy het deelgeneem teen skopboksers…

Einsteinklub – Fichies besoek Universiteit van die Vrystaat

Einsteinklub. Die Einsteinklub leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het Vrydag die Universiteit van die Vrystaat se mediese fakulteit besoek. Dit was ‘n verrykende ervaring vir die Einsteinklub leerders onder…

Frazerburg Logan Toneelfees – Eunice High School’s production

Frazerburg Logan Toneelfees. Forty-two productions made their way to the stage in Fraserburg over five days and Eunice couldn’t be more proud of our “Afspiegeling” team. The results for the…

Fraserburg Logan Toneelfees – OMS se ‘Vry’ ryg toekennings in

Fraserburg Logan Toneelfees. Oranje se verhoogstuk “Vry” het bykans skoonskip op die Fraserburg Logan-toneelfees gemaak waar 42 produksies op die planke was. Die stuk, geskryf deur Pieter Odendaal en geregisseer…

Hockey – Eunice U14 crowned as 2023 Rising Stars Champions

Hockey. Eunice High School is super proud of their U14A hockey team. The team was crowned as the 2023 Rising Stars champions! Storm Harris was announced as the “Defender of…

Vrystaat Hoërskole Rugby – Fichies vs Sentraal en Landboudal

Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark se rugbyspanne het wedstryde teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein en Landboudal Boere van Jacobsdal gespeel. Die wedstryde is vandag, 5 Augustus, tydens die Vrystaat Hoërskole…

Top 20 Akademie – Primêre Skool Fichardtpark top presteerders

Top 20 Akademie. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, het hul Top 20 akademie presteerders bekend gemaak. Graad 7: Graad 6: Graad 5: Graad 4: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf

Top Tien Akademie – Hoërskool Jim Fouché prestasies

Top Tien Akademie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het baie goed presteer in die tweede kwartaal. Hiermee word die Top tien akademie presteerders van elke graad bekend gemaak. Graad…

Adjunkhoof – Hoërskool Jim Fouché verwelkom Mnr Corné Erasmus

Adjunkhoof. Hoërskool Jim Fouché maak bekend dat Mnr Corné Erasmus aangestel is as die nuwe adjunkhoof. Mnr Erasmus word God’s rykste seën toegebid vir sy nuwe pos by Jim Fouché.…

Learner Support Centre – Eunice High School

Learner Support Centre. The LSC (Learner Support Centre) at Eunice plays a pivotal role in the well-being of the learners. It was established in 2017. Some of their core services…

Vrystaat Landloop – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Vrystaat Landloop. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Elle-Anne Roper (0/9) en Quinne van Staden (0/10) is in die Goudveld Landloopspan ingesluit. Hulle gaan 19 Augustus in Bloemfontein…

JKA Karate SA – Primêre Skool Naudeville leerder presteer

JKA Karate SA. Eben Fourie, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 28 Julie in Johannesburg aan die JKA karate SA championships deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje vir…

Laerskole Hokkie – Grey Kollege Primêr vs Pres. Brand Primêr

Laerskole Hokkie. Die hokkiespanne van Grey Kollege Primêr het meegeding teen die hokkiespanne van Primêre Skool President Brand van Bloemfontein. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s…