Naudeville Hengel – Nicus Engelbrecht presteer
Naudeville Hengel. Nicus Engelbrecht van Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope twee jaar se toekennings onlangs gemaak. Die rede vir die vertraging, is as gevolg van die Covid-19…
SANESA Q6 – Primêre Skool Naudeville leerders presteer by skou
SANESA Q6. Drie leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom het die naweek van 13 Augustus weer aan die SANESA Q6 skou deelgeneem. Dit was die laaste SANESA kwalifiserende rondte…
Witteberg Rugby – Twee ligas vir Witteberg O.14A Rugbyspan
Witteberg Rugby. Hoërskool Witteberg in Bethlehem se O.14A rugbymanne vat nie net een nie, maar twee bekers huistoe na afloop van die 2022 rugbyseisoen. “Die seisoen het rof begin vir…
Rugby – Hoërskool Jim Fouché seëvier oor Hoërskool Sentraal
Rugby – Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se eerste rugbyspan het Saterdag, 13 Augustus teen Hoërskool Sentraal gespeel. JF wen Sentraal in die finaal van die stadsliga met ‘n eindtelling…
U18 Top 12 Hockey – Eunice 1st Team won Four Pool Games
U18 Top 12 Hockey. Eunice High School’s 1st Hockey Team participated in the U/18 Top 12 Hockey Tournament over the weekend. They won four pool games and drew one. Eunice…
Top 12 Hockey Tournament – Eunice’s U14 team third best in SA
Top 12 Hockey Tournament. Eunice High School’s U14 hockey team won their hockey match against Menlo Park High School in the Top 12 Hockey Tournament. They are now the 3rd…
SANSSU Vrystaat semi-finale – Hoërskool Bothaville presteer
SANSSU Vrystaat semi-finale. Hoërskool Bothaville se skuts het aan die SANSSU Vrystaat semi-finale in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie skuts het hulself puik van hul taak gekwyt. In die O/14 afdeling het…
Mini Hokkie – Hoërskool Reitz by New Horison in Bethlehem
Mini Hokkie. Verskeie laerskole het aan ‘n Mini hokkie toernooi op 11 Augustus in Bethlehem deelgeneem. Die toernooi is by New Horizon aangebied. Die kinders het die mini hokkie baie…
FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions
FS Rugby. St Andrew’s School, Bloemfontein, 1stXV and U15 rugby teams were crowned the FS Rugby B-League champions yesterday, 13 August. Well done to St Andrew’s U16 team who lost…
Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud
Super 8 Tennis. Primëre Skool Jordania van Bethlehem, het die afgelope naweek die Super 8 Tennis toernooi tussen skole van Gauteng, Noordwes en die Vrystaat aangebied. Die toernooi was ‘n…
Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span
Netbal SA’s. Daar is tien feite oor Hoër Meisieskool Oranje se O.18 Netbalspan en hul prestasies by die Netbal SA’s OMS het net 9 spelers in Boksburg beskikbaar gehad. Hulle…
Gimnastiek – Ixoré Cilliers van BVHS presteer in kompetisie
Gimnastiek. Ixoré Cilliers is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Ixoré het baie goed presteer tydens die Helena Botha Gimnastiekklub se kompetisie. Die kompetisie het op 6 Augustus in Bloemfontein…
SA Polocrosse kampioenskappe – HW Jacobs se span wen afdeling
SA Polocrosse kampioenskappe. HW Jacobs is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hy het die afgelope naweek aan die SA Polocrosse kampioenskappe deelgeneem in Johannesburg waar sy span hulle afdeling…
Steyn en Steyn Skietdag – Will Viljoen skitter by skietdag
Steyn en Steyn Skietdag. Die Steyn en Steyn Skietdag het op 23 Julie plaasgevind. Will Viljoen, leerder van Hoërskool Hoopstad, het op dié dag die volgende prestasies behaal: Rooibok-tabel: 87%…
Truida Kestell Tennistoernooi – Primêre Skool Oranje presteer
Truida Kestell Tennistoernooi. Primêre Meisiekool Oranje se O.13A en O.13B tennisspanne het aan die Truida Kestell Tennistoernooi in Bethlehem deelgeneem. Die dogters het baie mooi gespeel en dit vreeslik baie…
Landloop – Hoërskool Hoopstad leerders in Lejweleputswa-span
Landloop. Sewe leerders van Hoërskool Hoopstad is verkies van Lejweleputswa Landloop span verkies. Hoërskool Hoopstad is baie trots op hul landloop atlete Anlia van Biljon, Lize van Biljon, Le-Ha Yssel,…
Top 12 Hockey Tournament – Eunice High School excel
Top 12 Hockey Tournament. Well done to Eunice High School for Girls’ 1st Hockey Team. The team participated in the u18 Top 12 Hockey tournament over the past weekend. Eunice…
Fairtree Super 12 Hockey – Triumph for Sekondêre Meisieskool Oranje
Fairtree Super 12 Hockey. The 1st hockey team from Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein has given Coach Morné Odendaal the send-off he deserves. They won the Fairtree Super 12 Hockey…
Boogskiet – Danie Theron skitter met drie eerste plekke
Boogskiet. Danie Theron van Hoërskool Reitz het aan ‘n boogskiet kompetisie by Hoërskool Trio van Kroonstad deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en drie 1ste plekke en een 2de plek behaal!…
Nasionale Presidentskiet – BVHS leerders kwalifiseer vir deelname
Nasionale Presidentskiet. Suzaan Meintjes en Brice Jones is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Suzaan en Brice het op 11 Junie aan die SA Jagters Mpungeni-tak in Nata deelgeneem. Beide het…
Wesgrow Reekswenners – BVHS kweek Kampioene
Wesgrow Reekswenners. By Bethlehem Voortrekker Hoërskool word kampioene gekweek! Daarom is hulle die Wesgrow reekswenners! BVHS het as algehele wenner hierdie naweek uit die stryd getree na afloop van die…
FSSC XCO – Hoërskool Witteberg fietryers presteer by rondte een
FSSC XCO. Hoërskool Witteberg se fietsryers het die afgelope naweek aan die FSSC XCO rondte een van 2022 wedren deelgeneem. Die wedren het plaasgevind in die Pragtige Oos-Vrytstaat se natuurreservaat,…
Nasionale Presidentskiet – Leibrandt Swart gekies vir deelname
Nasionale Presidentskiet. Leibrandt Swart, ‘n Graad 7 leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het gekwalifiseer om deel te neem aan die Nasionale Presidentskiet. Die kompetisie vind op 19 en…
Lejweleputswa Krieketspan – Primêre Skool Naudeville leerders in span
Lejweleputswa krieketspan. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville van Welkom is opgeneem in die 0.13A Lejweleputswa Krieketspan. Baie geluk aan Bul Rademeyer, Vian Boardman, Pedre Wilken en Jan-Franco du Plessis. …
Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell hokkie teen Harrismith Primary
Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell se hokkiesiesoen het in alle erns begin. Hulle het ‘n ligawedstryd teen Harrismith Primary gespeel. ‘n Hokkie wedstryd is ook gespeel teen New Horizon…
Landloop – Primêre Skool Truida Kestell neem deel aan Kampioenskappe
Landloop – Primêre Skool Truida Kestell het verlede Vrydag deelgeneem aan die Landloop Kampioenskappe. Dit het plaasgevind by Caritas College in die Oos-Vrystaat. Hulle het fantasties presteer en hulle harte…
Fairtree Super 12 Hockey Tournament – Oranje to host 12 top teams
Fairtree Super 12 Hockey Tournament. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is set to play host to the long-awaited Fairtree Super 12 Hockey Tournament that kicks off this week on Friday…
Bergfietsry – Primêre Skool Jordania leerder blink uit met fietsry
Bergfietsry – Lané Fouché van Primêre Skool Jordania het aan die Bergfietsry 2022 Vrystaat Skole MTB XCO Liga #1 deelgeneem. Dit het die afgelope naweek plaasgevind in die mooi Oos-Vrystaat…
SA Stoeikampioenskappe – Lourens Nortje SA Stoeikampioen
SA Stoeikampioenskappe. Lourens Nortje van Grey Kollege in Bloemfontein, is die nuwe SA Stoeikampioen! Hy het binne die 79kg – 86kg gewigsklas deelgeneem. Lourens het ‘n goue medalje ontvang in…
Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville leerders in span
Lejweleputswa krieketspan. Vier krieketspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is opgeneem in die 0/11B Lejweleputswa krieketspan. Baie geluk aan Eduan Goss, Jay-Cee Fitzgerald, Ernst Fourie en Bokang Radebe. Meer…
Fietsry – BVHS fietsryers neem deel aan die FSSC XCO rondte
Fietsry – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsry span het die afgelope naweek aan die FSSC XCO rondte deelgeneem. Dit is een van die 2022 wedrenne wat gehou is in die…
Sentrale Skole Reeks Finaal – Hoërskool Witteberg presteer
Sentrale Skole Reeks Finaal. Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op hul Rugby-, Netbal- en hokkie spanne met hul prestasies tydens die Sentrale Skole Reeks Finaal. Die Sentrale Skole…
JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché wen twee ligas
JF Hokkie. Die meisies van die o/18 Dogters hokkiespan van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het omtrent die afgelope hokkie seisoen gewys wat in JF se dogters hokkie steek. Die…
Landloop – BVHS atlete kwalifiseer vir die Vrystaatbyeenkoms
Landloop – Mieke-Louise en Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Oos-Vrystaat Landloop. Hulle het op 29 Julie 2022 aan die Oos-Vrystaat landloop byeenkoms by Caritas…
Presidentskiet 2022 BVHS – Suzaan Meintjies kwalifiseer
Presidentskiet 2022. Suzaan Meintjies is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het gekwalifiseer om aan die SA Jagters se Nasionale Presidentskiet 2022 deel te neem op 20 Augustus! Meer…
SANESA FINALS – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
SANESA Finals. Karlien van Jaarsveld, Mia Best en Ava Adendorff van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Het aan die SANESA finals deelgeneem. Die kompetisie het op 30 Julie by Kimberley Equestrian…
VKB Uitnodigingspan – Xander Fourie in span na Ierland
VKB Uitnodigingspan. Xander Fourie is ‘n leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem. Hy was ‘n lid van die Griffons o/13 rugbyspan wat gedurende die afgelope vakansie aan die VKB…
SANSSU Prysskiet – Hoërskool Bothaville presteer by kompetisie
SANSSU Prysskiet. Hoërskool Bothaville is trots op hul skuts, Mia van der Walt, Cilliers van der Merwe en Juanica Pretorius. Hulle het die afgelope naweek hul goed van hul taak…
Hockey Finals – Eunice Girls’ High School vs Hoër Meisieskool Oranje
Hockey Finals. Eunice High School for Girls will be competing against Hoër Meisieskool Oranje today, 2 August at 16:00 at Eunice’s Hockey Astro. Come and support the girls!
Wesgrow Finale – Hoërskool Fichardtpark eindig vyfde
Wesgrow Finale. Hoërskool Fichardtpark het vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow finale. Hiermee ‘n paar van die uitslae: Dogterhokkie 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2de span…
Wesgrow Finale Netbal – Sentraal wen Sentrale Skole Sportreeks 2022!
Wesgrow Finale Netbal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se netbal het die Wesgrow-finale netbal gewen! Die netbal spanne se uitslae was as volg: 14A Hoërskool Sentraal vs Hoërskool Goudveld 19-10. Finaal eindig…
Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders gekies vir Noord-Vrystaat tennisspan
Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders is gekies vir Noord-Vrystaat tennis span. Die tennis spelers het op 30 Julie aan ‘n tennis toernooi deelgeneem. Die A-spanne het in Bethlehem gespeel…
Wesgrow Finale Hokkie – Hoërskool Sentraal spanne presteer
Wesgrow Finale Hokkie. Tydens die Wesgrow-finale hokkie het Hoërskool Sentraal se hokkiespanne as volg presteer: O.14A-dogters teen Hoërskool Jim Fouché: wen in ‘shootouts’ met 2-1. Eindig derde o.14A-seuns teen Hoërskool…
Landloopliga – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Landloopliga. Primêre Meisieskool Oranje se dogters het op 22 Julie aan landloopliga 5 deelgeneem. Die prestasies wat die dogters behaal het: o. 8: Lea Cilliers – 1ste;Tené Venter – 4de;…
SA Bokkiespanne – Leerders van Hoërskool Trio ingesluit in verskeie spanne
SA Bokkiespanne -Leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, is ingesluit in verskeie SA Bokkiespanne van Hoërskool Trio. Die volgende leerders van Hoërskool Trio Kroonstad is tydens die afgelope Bokkieweek in…
Tennis SA – Heindré Serfontein van BVHS presteer
Tennis SA. Heindré Serfontein is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Heindré het uitstekend presteer tydens die FS Tennis SA toernooi. Die toernooi is vanaf 22 tot 23 Julie 2022…
Swem – Leerder van BVHS neem deel aan die Winter Champs
Swem – Chernà Fouché van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die Winter Champ swem deelgeneem. Dit het plaasgevind vanaf die 1ste tot die 4de Julie te Durban. Sy het die…
Rugby – Bethlehem Voortrekker Hoërskool spelers na Ierland
Rugby. Francois Maree en Cecil Parsons van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tydens die o/16 VKB Rugbyweek verkies tot die o/16A en B rugbyspan onderskeidelik. Hierdie spanne gaan gedurende Desember 2022…
SA Hokkie – Ntsopa Mokoena kry tweede SA span op kerfstok
SA Hockey. Ntsopa Mokoena, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het ‘n tweede SA Hokkie span op haar kerfstok! Ntsopa is gekies vir die SA Hokkie O.21 span. Sy speel einde…
Vrystaat Biathle – Laerskool Truida Kestell behaal Vrystaat span
Vrystaat Biathle. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is ingesluit in die Vrystaat Biathle span. Inge Meintjes, Heili van Heerden, Janathan Matthew en Alrich Zietzman het die Vrystaat…








