)

Swem – Leerder van BVHS neem deel aan die Winter Champs

Swem – Chernà Fouché van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die Winter Champ swem deelgeneem. Dit het plaasgevind vanaf die 1ste tot die 4de Julie te Durban.

Sy het die volgende items geswem:

  • 800m swem in vryslag
  • 400m vryslag
  • 200m swem in vryslag
  • 100m vryslag
  • Swem Borsslag 50m
  • Vlinderslag 50m
  • Vryslag 50m.

Sy het baie goed gevaar en in bogenoemde haar swem tye verbeter.

Die Winter Champs was die eerste kompetisie van die nuwe swem seisoen.

Trekkertrots!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal