)

Wetenskap Ekspo: Jaco Jacobs van Hoërskool Outeniqua wen goud

Wetenskap Ekspo. Jaco Jacobs is ‘n Graad 11 leerder in Hoërskool Outeniqua, George. Hy het in Junie goud ontvang vir sy projek by die International Global Youth and Technology Bowl wetenskap ekspo.

Dit is eerstens ’n groot eer om gekies te word vir hierdie kompetisie in Hongkong en om dan nog goud te ontvang, is uitsonderlik. Dit het vanjaar aanlyn plaasgevind (a.g.v. COVID) en Jaco het deelgeneem in die kategorie vir Fisika en Inginieurswese. Sy projek is ’n geoutomatiseerde inflasie- en drukreguleerder vir ontspannings- en professionele fietsryers.

Baie geluk Jaco. Die Kwaggas sien uit na wat die toekoms vir jou inhou!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal