Tennis SA. Heindré Serfontein is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Heindré het uitstekend presteer tydens die FS Tennis SA toernooi. Die toernooi is vanaf 22 tot 23 Julie 2022 in Bloemfontein aangebied.
Heindré het die o/14 enkels gewen. Hy en sy dubbelsmaat, Janus Crause, het ook die o/14 FS TSA mini- tennistoernooi gewen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf