Swem – Bethlehem Voortrekker Hoërskool/High School presteer by Gala
Swem – Kiana Engelbrecht van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het uitstekend gevaar in die Oopwater swem. Sy het op 2 September in Bloemfontein deelgeneem aan ‘n galageleentheid. Kiana het haar Vrystaatse…
Perdry – Hanzelle Hattingh in Vrystaat “Core League” Span
Perdry. Hanzelle Hattingh van Laerskool Truida Kestell is vir die Vrystaat “Core League” perdry Span gekies. Sy sal aan die Nasionale kampioenskappe deelneem vanaf 30 September tot 4 Oktober. Die…
Lejweleputswa Meisies krieket – Primêre Skool Naudeville spelers in span
Lejweleputswa Meisies krieket. Vier dogters van Primêre Skool Naudeville in Welkom is gekies vir die Lejweleputswa meisies krieket spanne. René Steenberg 13 jaar oud (A-span) Cheneldi Le Gras 12 jaar…
Bloemhof Super Sesse Krieket – Hoërskool Bultfontein presteer
Bloemhof Super Sesse Krieket. Hoërskool Bultfontein se O.11-krieketspan wat die afgelope naweek aan die Bloemhof Super Sesse toernooi deelgeneem. Bulties se O.11-A krieketspan het in die finaal teen Vryburg te…
Fast Five Netbal – Hoërskool Bultfontein O.17 presteer
Fast Five Netbal. Hoërskool Bultfontein se O.17 Fast five netbalspan het uitstekend gevaar tydens die Trio Fast five kampioenskappe. Die kampioenskappe het die afgelope Vrydag en Saterdag plaasgevind. Die uitslae…
Trio Blitz Sewes – Hoërskool Witteberg eindig vierde
Trio Blitz Sewes. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se O.17 Sewes rugbyspan het Saterdag, 3 September aan die TRIO Blitz van Kroonstad se sewes toernooi deelgeneem. Saterdag se uitslae was as…
Hoërskool Sentraal Tennistoernooi – BVHS Tennis slaan kishoue
Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Bethlehem Voortekker Hoërskool Tennis het kishoue geslaan tydens die Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Die toernooi het plaasgevind gedurende die naweek van 26 Augustus. BVHS het ‘n baie suksesvolle…
Karate – Bethlehem Voortrekker Hoërskool High School presteer
Karate – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se karate leerders het aan die Shoto Champs Karate Kampioenskappe deelgeneem. Die Shoto Champs het plaasgevind op 20 Augustus in Bloemfontein. Dit was ‘n groot…
Fietsry/Cycling – Bethlehem Voortrekker Hoërskool/High School
Fietsry/Cycling – Vier fietsryers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die FS Schools Leaque XCO#3. Die fietsry/cycling het plaasgevind op 27 Augustus te Harrismith. BVHS se seuns het uitstekend…
Luggeweerskiet – Sentraal skitter by Wes-Kaap posliga
Luggeweerskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se skuts het aan die Wes-Kaap posliga deelgeneem. Enige skool in die land wat Luggeweerskiet aanbied, kon aan dié landwye kompetisie deelneem. Sentraal het met…
CUT Rugby – Tiaan Naude van Witteberg teken rugby kontrak
CUT Rugby. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is trots op hul leerder, Tiaan Naude. Tiaan het onlangs sy kontrak geteken met CUT rugby in Bloemfontein. Hy sal sy rugbyloopbaan en studies by…
Kovsie Liga/League Rugby – Vrede Skool wenners van Klein skole
Kovsie Liga/ League Rugby. Al wat jy sien is die Witmasjien! Dit is nou Vrede Skool se eerste rugbyspan! Dit was tydens die Kovsie Liga/ League Rugby. Die verskil tussen…
Krieket/Cricket – Seuns gekies vir Thaba Mofutsanyane-krieketspan
Krieket/Cricket. Vyf krieket seuns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die O.18A Thaba Mofutsanyane-krieketspan. Die seuns is André Heunis, Wean Claasen, Hendrik Janse van Rensburg, Johan Whitehead en Presley…
Thaba Mofutsanyane Cricket/krieket – BVHS girls in team
Thaba Mofutsanyane Cricket/krieket. Kara Janse van Rensburg and Mikayla Fourie are cricket players from Bethlehem Voortrekker High School. They have been selected for the Thaba Mofutsanyane cricket team. They will…
Training Centre/Oefensentrum – Fichardtpark High Upgrade/opgradering
Training Centre/Oefensentrum. The training centre at Fichardtpark High School, Bloemfontein, recently underwent a massive upgrade. The Fichies are excited to work even harder on their fitness and health for the…
Kovsie Gala – Cherna Fouché vaar uitstekend/ performed admirably
Kovsie Gala. Cherna Fouché, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 26 Augustus aan die Kovsie-gala te Bloemfontein deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar. Cherna Fouché, learner from Bethlehem…
Thaba Mofutsanyane Krieket/Cricket – BVHS spelers in span
Thaba Mofutsanyane Krieket/Cricket – Vyf 0/16A Krieket spelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Thaba Mofutsanyane krieket span. Die Thaba Mofutsanyane krieket spelers sal speel vanaf 23-25 September.…
Fezile Dabi Fast 5 – Hoërskool Trio presteer by Netbal
Fezile Dabi Fast 5. Hoërskool Trio, Kroonstad, het pragtig presteer tydens die Fezile Dabi Fast 5 Netbal Toernooi. Die O.17 netbalspan van Hoërskool Trio het die volgende prestasies behaal: Hoërskool…
Vrystaat Gimnastiek – Hoërskool Bultfontein leerders in span
Vrystaat Gimnastiek. Hoërskool Bultfontein is baie trots op hul nege leerders wat ingesluit is in die Vrystaat Gimnastiek span. Hierdie leerders gaan deelneem aan die SAGF Gym Games wat vanaf…
Kovsie Liga Finaal – Hoërskool Jim Fouché vs Hoërskool Trio
Kovsie Liga Finaal. Finale glorie vir die “Greenmachine” van Hoërskool Jim Fouché in 2022 was hulle ongelukkig nie beskore nie. Hoërskool Trio van Kroonstad het as wenners van die Kovsie-liga…
Krieket – Spelers ingesluit in Oos-Vrystaatspan
Krieket – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem is baie trots op hul leerders wat ingesluit is vir die Oos-Vrystaat krieket. Die spelers wat gekies is vir die Oos-Vrystaat krieket…
Voortrekker Rugby – BVHS beleef seisoen van Kampioene
Voortrekker Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugbyspanne het waarlik ‘n seisoen van kampioene beleef! Die o/15 A-span het die finale van die Kovsiebeker vir groter skole oortuigend met 57 –…
Nasionale Dressage – Primêre Meisieskool Oranje se Mia van der Merwe presteer
Nasionale Dressage. Mia van der Merwe is ‘n leerder van Oranje Primêr in Bloemfontein. Mia het op 20 Augustus aan die Nasionale Dressage skou deelgeneem. Sy het die volgende prestasies…
Nautiluskamp – Primêre Meisieskool Oranje leerders neem deel
Nautiluskamp. Op 20 Augustus het Primêre Meisieskool Oranje die derde Nautiluskamp van die kwartaal gehou. Sestien van Oranje se dogters het deelgeneem aan die Nautiluskamp. Emma Myburgh, graad 4, het…
Vrystaat Gimnastiek – Cassie Bresler ontvang ses goue medaljes
Vrystaat Gimnastiek. Cassie Bresler is ‘n leerder van Primêre Skool Nadeville in Welkom. Cassie het 20 Augustus deelgeneem aan die Vrystaat Gimnastiek kompetisie. Hy het tydens die Vrystaat Gimnastiek kompetisie…
Western Mounted Games – Truida Kestell leerders in Vrystaat span
Western Mounted Games. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is verkies tot die Vrystaat Western Mounted Games span. Ansuri Reynders, Kayleigh Brits en Ziloh Brits gaan gedurende die…
Rising Star Tennistoernooi – Oranje Primêr neem deel met vier spanne
Rising Star Tennistoernooi. Op Maandag, 8 Augustus, het vier spanne van Primêre Meisieskool Oranje aan die Rising Star Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Oranje se dogters het pragtige tennis gespeel en…
Oos Vrystaat Krieket – Dertien Leerders gekies vir span
Oos Vrystaat Krieket. Dertien leerders van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem is gekies vir die Oos-Vrystaat Krieket span. Die spelers van Primêre Skool Truida Kestell is Jacobus Beukes, Awert Viljoen, Ruben…
Drummie – JF Trompoppies presteer
Drummie – Hoërskool Jim Fouché se trompoppies van JF se Drummie klub het gekwalifiseer vir deelname aan die FDDCMSA se Nasionale Kampioenskappe. Die Kampioenskappe het onlangs in Bloemfontein plaasgevind. Agt…
JF Junior Drummie Club – Leanné Hanekom excels at FDDCMSA
JF Junior Drummie Club. Leanné Hanekom is a learner at Jim Fouché Primary School in Bloemfontein. She is also a majorette athlete at the JF Junior Drummie Club. Leanné and…
Landloop – Jorries atlete gekies vir Oos Vrystaatspan
Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het ‘n hele aantal langasem atlete wat gekies is vir die Oos Vrystaat landloop spanne. Die seuns wat opgeneem is in die Oos…
Krieket – Jorries spelers opgeneem in Streeks-krieketspanne
Krieket – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem se 0/11 en 0/13 spelers is opgeneem in die Streeks- spanne. Die volgende o/13A spelers wat gekies is vir die Thabo Mofutsanyana Streeks-krieketspanne…
Landloop – Jorries atlete in Vrystaatspan
Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem spog met vyf landloop atlete wat gekies is vir die Vrystaat Landloopspan. Die volgende atlete verteenwoordig die Vrystaatspan: Dehan Cilliers Demaine van Deventer…
Gimnastiek – BVHS leerder presteer by Vrystaat kwalifiserende kompetisie
Gimnastiek – Ixoré Cilliers, leerder van Hoërskool Bethlehem Voortrekker het goed presteer in gimnastiek. Sy het op 20 Augustus deelgeneem aan die Vrystaat kwalifiserende Gimnastiek kompetisie. Ixoré is ingesluit in…
Vrystaat Landloop – Welkom Gimnasium atlete kwalifiseer
Vrystaat Landloop. Welkom Gimnasium se atlete het gekwalifiseer vir 13 Augustus se Vrystaat Landloop-byeenkoms. Die byeenkoms het in Bloemfontein plaasgevind. Welkom Gimnasium se atlete het goeie uitslae behaal. Hierdie atlete…
Marilie Moolman tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché vs Cradock
Marilie Moolman tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se meisies tennisspan het aan die negentiende Marilie Moolman tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Hulle speel teen Hoërskool Cradock uitgespeel vir die wisseltrofee…
Inter-schools Hockey 2022 – Victory for Sekondêre Meisieskool Oranje
Inter-schools Hockey 2022. Fresh from their triumph at the Fairtree Super12 Hockey Tournament, the unstoppable Meisieskool Oranje 19A Hockey team from Bloemfontein fought their way to a 5-0 win against…
Hokkie – Fichies presteer in Stadsliga
Hokkie – Hoërskool Fichardtpark se o/18 seunshokkiespan het op Dinsdag, 16 Augustus teen Hoërskool Jim Fouché hokkie gespeel. Hulle speel gelykop 1 elk in die stadsliga. Fichies verloor ongelukkig die…
Vrystaat Skoleskiet – Hoërskool Sentraal vaar baie goed
Vrystaat Skoleskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se leerders, Regan Hunter en Anine Schlebusch verteenwoordig die Vrystaat Skoleskiet as deel van die SANSSU span. Hulle het aan die BJI kompetisie in…
Inter GCB vs PRG – Grey Kollege O.14 en O.15 Rugby vs Paul Roos
Inter GCB vs PRG. Grey Kollege van Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium van Stellenbosh het mekaar vandag die stryd aangesê op die rugbyveld in Stellenbosch. Dit was werklik ‘n titaniese…
Vrystaat landloop Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat landloop Kampioenskap. Vyftien dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op 13 Augustus aan die Vrystaat landloop Kampioenskap deelgeneem. Die dogters het as volg presteer: O.8 Atlete Lea…
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark neem deel aan SAMCA
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark se Lion Cheerleaders het op Saterdag, 30 Julie 2022 aan SAMCA kompetisie deelgeneem. Dit is die “South African Majorette and Cheerleading Association” waaraan hulle deelgeneem het, en…
Stadsliga – Fichies se rugby oorheers die finale
Stadsliga – Hoërskool Fichardtpark het drie rugbyspanne gehad wat aan die Stadsliga-finale deelgeneem het. Hierdie drie rugbyspanne het die Stadsliga-finale as wenners oorheers. Die uitslae was as volg: Boomspan /…
Wesgrow Finale 2022 – Hoërskool Fichardtpark presteer
Wesgrow Finale 2022. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein het vanjaar vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow Finale 2022. Fichies se uitslae was as volg: Dogters Hokkie 0/16A verloor 0-1…
Vrystaat Landloop – Hoërskool Witteberg Atlete in Vrystaat Span
Vrystaat Landloop. Agt Landloop atlete van Hoërskool Witteberg het onlangs gekwalifiseer om aan die Vrystaat landloop se Landbou kampioenskappe deel te neem. Die kampioenskappe het op 13 Augustus plaasgevind. Tydens…
Karate – Juanco Botha in Nasionale span vir Youth Games in Kroasië
Karate. Juanco Botha is ‘n leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Juanco in ingesluit in die Nasionale karate span. Die span gaan deelneem aan die Youth Games in Kroasië…
Inter: Grey College/PRG – Ruan Pienaar (Old Grey 2002) visit the boys
Inter: Grey College/PRG. Ruan Pienaar (Old Grey 2002) visited the boys yesterday during assembly in the Reunie Hall before the Inter: Grey College/PRG. Currently representing the Toyota Free State Cheetahs,…
Griffons Rugby – Derik Greyling in O.13 Sewes oefengroep
Griffons Rugby. Derik Greyling, leerder van Hoërskool Bultfontein, is ingesluit in die Griffons O.13 sewes rugby oefengroep. Bulties wens Derik sterkte toe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.bulties.co.za/ Foto verskaf
Bergfiets – Jorries dogters neem deel aan Bergfietsliga
Bergfiets – Drie dogters van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het aan ‘n Bergfietsliga deelgeneem. Die Bergfietsliga het plaasgevind te Ficksburg die afgelope naweek. Hul uitslae van die Bergfietsliga was…








