Kovsie Liga/ League Rugby. Al wat jy sien is die Witmasjien! Dit is nou Vrede Skool se eerste rugbyspan! Dit was tydens die Kovsie Liga/ League Rugby.
Die verskil tussen ‘n wenner en ‘n verloorder is dat ‘n wenner elke keer besluit om op te staan, weer te probeer en aan te hou! Vrede Skool is beslis wenners! Vrede Skool se 1ste Rugbyspan (0/19) het die afgelope naweek tydens die Kovsie Liga/ League Rugby. Al wat jy sien is die Witmasjien! Dit is nou Vrede Skool se eerste rugbyspan! Dit was tydens die Kovsie Liga/ League Rugby. hul lywe en hulself op die spel geplaas. Hulle het dit gedoen vir die speler wat langs hul, voor hul en agter hul gespeel het.
Vrede Skool is ‘n klein skooltjie in die Oos-Vrystaat met ‘n leerdertal van 300 leerders van Graad R tot Graad 12. Die skool se leuse is Mik Hoog en hierdie seuns het beslis hoog gemik en uitgetree as die beste van die bestes.
Kovsiebeker
Hulle het met die wit trui, wat al diep spore getrap het, die Kovsie-beker by Shimlapark omhoog gehou. Hulle was die wenners in die afdeling – Klein Skole. Op 27 Augustus is die wedstryd teen Curro Kathu gewen met ‘n verstommende eindtelling van 68-22.
Sedert hul eerste ligawedstryd vroeër in die jaar, het die span gou hul teenstaanders laat verstaan dat hulle nie hierdie seisoen van plan is om terug te staan nie. Dit was ‘n opwindende seisoen wat die hele gemeenskap van Vrede met opgewondenheid weer laat uitsien het na skolerugby.
Vrede Skool se 1ste rugbyspan wen drie ligas:
- Oos-Vrystaat Liga
- Griffons Platteland Liga
- Kovsie Liga
Laasgenoemde is die grootste sentrale streek in Suid-Afrika. Dit strek vanaf Springbok in die weste tot by Harrismith in die ooste. Die Kovsie-beker is die hoogste liga in die hele Vrystaat en Noord Kaap-provinsies.
Vrede het ‘n totaal van 564 punte aangeteken en hul opponente slegs 99 punte in totaal!
Uitslae van Wedstryde:
- Harrismith 62-0
- New Horizon 66-5
- Reitz 38-17
- Retief Kestell 41-5
- Senekal (Kwart Finaal) 64-0
- Ficksburg (Semi Finaal) 50-14
- Retief Kestell (Finaal) 39-5
- Hennenman Griffons Semi Finaal: 70-7
- Hoopstad Griffons Finaal: 31-14
- Wildeklawer 35-10
- Curro Kathu 68-22
Talent wen wedstryde, maar spanwerk en intelligensie wen kampioenskappe. Mnr. Johan Malan, afrigter van hierdie span. Tesame met Mnr. Janco Els en Riaan Schoeman, verdien ‘n staande applous vir hierdie fenomenale resultate. Dit het Vrede Skool se naam weer in die geskiedenisboeke van skolerugby laat skryf.
Mnr. Malan is as Oos Vrystaat-Hoërskole Rugby se voorsitter gekies, asook die Griffons Cravenweek-span 0/19 keurder. Hy is verder ook as die Griffons Cravenweek se spanbestuurder aangestel. Leroux du Toit het in sy motivering vir hierdie seuns Mnr. Malan aangehaal: “As jy alles op die veld los, sal ek jou van die veld afdra as jy nie meer kan nie.” Dankie vir jul insette in hierdie seuns se lewe. Dankie vir die verskil wat jul as afrigters maak.
Die span wat nog lank op almal se lippe gaan wees en naam gemaak het in ons skool se geskiedenis:
- 1. Solomzi Dhlamini
- 2. PJ Botha
- 3. Paul du Plessis
- 4. Henco Crouse
- 5. Theo van Zyl
- 6. Thabang Motaung
- 7. Wian Labuschagne
- 8. Ruben Luus (Kaptein)
- 9. Andrew Strydom
- 10. Wiam Cilliers
- 11. Anton van Rooyen
- 12. Tiaan Malan (Onderkaptein)
- 13. Wynand Engelbrecht
- 14. Awie Viljoen
- 15. Wessel Renisson
- 16. Willie Olivier
- 17. Shaull Nel
- 18. Johan du Preez
- 19. Stiaan Kimmins
- 20. Aldo Wessels
- 21. Nichaelin Patrick
- 22. Du Toit Neethling
- Tegnies: Tristan Nortje
Kovsie League Rugby: Vrede School winners of small schools
The difference between a winner and a loser is that, every time a winner decides to get up, try again, and keep going! Vrede School is definitely winners! The school’s 1st Rugby team (0/19) put their bodies and themselves on the line this past weekend, playing for the player next to them, in front of them and behind them. Vrede School is a small school in the Eastern Free State with a learner number of 300 learners from Gr R to Gr 12. The school’s motto is Aim High and these boys have certainly aimed high and stepped down as the best of the best. With the white jersey, which has made their mark, they held the Kovsie Cup aloft at Shimla Park as winners in the division – Small Schools.
Curro Kathu
On 27 August 2022, the match against Curro Kathu was won with an astonishing final score of 68-22. Since their first league game earlier in the year, they have soon made their opponents understand that they have no intention of backing down this season. It was an exciting season that made the whole community of Vrede School look forward to school rugby again with excitement.
Vrede School’s 1st rugby team wins 3 leagues: Eastern Free State League Griffons Countryside League Kovsie League The latter is the largest central region in South Africa, stretching from Springbok in the west to Harrismith in the east. The Kovsie Cup is the highest league in the entire Free State and Northern Cape provinces. Vrede School scored a total of 564 points and their opponents only 99 points in total. Contests Harrismith 62-0, New Horizon 66-5, Reitz 38-17, Retief Kestell 41-5, Senekal (Quarter Final) 64-0, Ficksburg (Semi Final) 50-14, Retief Kestell (Final) 39-5, Hennenman Griffons Semi Final 70-7. Hoopstad Griffons Final 31-14, Wildeklawer 35-10, Curro Kathu 68-22.
Teamwork
Talent wins games, but teamwork and intelligence win championships. Mr Johan Malan, coach of this team together with Mr Janco Els and Riaan Schoeman, deserve a standing applause for these phenomenal results that have brought Vrede School’s name back into the history books of school rugby. Mr Malan was also selected as Eastern Free State High Schools Rugby’s chairperson, as well as the Griffons Craven Week team 0/19 selector. He was also appointed as the Griffons Craven Week team manager.
In his motivation for these boys, Leroux du Toit quoted Mr Malan: “If you leave everything on the “If you leave everything on the field, I will take you off the field if you can’t anymore.” Thank you for your input into these boys’ lives. Thank you for the difference you make as coaches. The team that will be on everyone’s lips for a long time and has made a name for itself in our school’s history:
- 1. Solomzi Dhlamini
- 2. PJ Botha
- 3. Paul du Plessis
- 4. Henco Crouse
- 5. Theo van Zyl
- 6. Thabang Motaung
- 7. Wian Labuschagne
- 8. Ruben Luus (Kaptein)
- 9. Andrew Strydom
- 10. Wiam Cilliers
- 11. Anton van Rooyen
- 12. Tiaan Malan (Onderkaptein)
- 13. Wynand Engelbrecht
- 14. Awie Viljoen
- 15. Wessel Renisson
- 16. Willie Olivier
- 17. Shaull Nel
- 18. Johan du Preez
- 19. Stiaan Kimmins
- 20. Aldo Wessels
- 21. Nichaelin Patrick
- 22. Du Toit Neethling
- Technical: Tristan Nortje
Meer skolenuus/ More school news: https://schoolsthatrock.co.za