Oos-Vrystaat Hokkiespan – Vrede Skool
Oos-Vrystaat Hokkiespan. Vrede Skool hokkiespelers Ansuri Zietsman (o.13) en Soné Els (o.14), is ingesluit in die Oos-Vrystaat Hokkiespan. Beide spelers is ook uitgenooi om deel te neem aan die Noord-Vrystaat…
Leerlingraad 2025 – Vrede Skool
Leerlingraad 2025. Vrede Skool het met trots hul leerlingraad 2025 vir die skool asook die Hoger-Op Koshuis se leerlingraad 2025 aangekondig. Leerlingraad: BH Botha, Leytin Kimmins, Frikkie Kruger, Nathan Venter,…
Kovsie Liga/League Rugby – Vrede Skool wenners van Klein skole
Kovsie Liga/ League Rugby. Al wat jy sien is die Witmasjien! Dit is nou Vrede Skool se eerste rugbyspan! Dit was tydens die Kovsie Liga/ League Rugby. Die verskil tussen…










