)

Nasionale Dressage – Primêre Meisieskool Oranje se Mia van der Merwe presteer

Nasionale Dressage. Mia van der Merwe is ‘n leerder van Oranje Primêr in Bloemfontein. Mia het op 20 Augustus aan die Nasionale Dressage skou deelgeneem.

Sy het die volgende prestasies behaal:

  • Novice Pony Rider kategorie Warm up – 1ste
  • Challenge – 1ste Nasionale Challenge – 1ste

Sy behaal vir die span die volgende vlakke:

  • Dressage – vlak 3
  • Prix caprilli – vlak 3
  • Performance riding – vlak 5
  • Working riding – vlak 5
  • Working hunter – vlak 3
  • Equitation – vlak 4

Mia is ook gekies vir die SANESA Vrystaat A span wat in September aan die Nasionale Kampioenskap gaan deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal