Vrystaat Gimnastiek. Hoërskool Bultfontein is baie trots op hul nege leerders wat ingesluit is in die Vrystaat Gimnastiek span.
Hierdie leerders gaan deelneem aan die SAGF Gym Games wat vanaf 30 September in Centurion plaasvind. Die Bulties leerders wat ingesluit is in die Vrystaat Gimnastiek span is:
- Lian Botha
- Evan du Plessis
- Rikus Marais
- Duan du Plessis
- Rickus van Loggerenberg
- Leandi Prinsloo
- Franzelle Barnard
- Arina Vorster
- Frané van Wyk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








